Breederiviervallei Akkommodasie by Goedereede Guest Farm | LekkeSlaap
+63

Goedereede Guest Farm

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 26 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 R816 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Goedereede Guest Farm is 8 km buite Robertson geleë op 'n prentjiemooi vrugteplaas. Dit is langs die Breederivier en word omring deur indrukwekkende berge en pragtige heuwels wat toe is onder die fynbos. Dit is 'n werkende vrugteplaas waar gaste die saam kan oes en die vrugte kan geniet.

Die gasteplaas bied 'n verskeidenheid selfsorg-kothuise waaruit gaste kan kies. Al die kothuise het kombuise wat ten volle toegerus is, DStv, WiFi, elektriese komberse, verwarmers en alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het sy eie privaat braai-area. Die tariewe sluit braaihout vir die eerste braai in. Daar is ook 'n groot swembad wat gaste kan gebruik.

Goedereede bied aan gaste 'n wye verskeidenhied doendinge soos visvang, voëlkyk, stap, perdry en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Goedereede Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedereede Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
was R960
Vanaf R816
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R816
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATdVi1Aa4p0wBSlHmGN8BSCJr0j3Jq5WobAvY9Ppez1WDp8T2fD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R960, nou Vanaf R816  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.819463530423 19.801086187363
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za