Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedereede Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 91 resensies vir Goedereede Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Asive N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asive N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great. Everything was just perfect. Looking forward to going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Baie rustig en stil op 'n werkende plaas. Die cottage is volledig uitgerus met alles (strykyster ook). Die uitsig oor die dam en hoe die visse opspring was iets om te aanskou. Oor die algemeen sal ek aanbeveel as jy net rustig wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige naweek, ons sal beslis weer gaan!

Ons het dit baie geniet, die plekkie is so mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aside from some discomfort and noise, we always make the best out of a bad situation.

It was a very beautiful setting. The bed, however, was very hard. It was like a cement block, and that's no exaggeration. We didn't sleep well during our stay. We were also woken up by loud banging on the roof on our first morning. There were contractors installing cameras around the cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Craig, I am very sorry to hear that you didn't sleep well. We haven't had a complaint about our beds before, all beds have Cloud Nine mattresses.
Regarding the contractors, they were instructed not to work next to the cottages. If I was aware, I would have removed them at once.
Kind regards, Christine

Goedereede Guest Farm
Megan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Megan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Very neat and beautiful place. Will definitely be back. I would advise to take something for mosquitoes and/or would advise the owner to perhaps have a mosquito net over the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename tydjie op die plaas gehad. Alles was perfek.

Die verblyf op die plaas was baie lekker. Ons sal enige tyd weer terug gaan. Die lugverkoeling in die kamer was 'n bonus met die warm weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay and will recommend to family and friends.

Stay and the host were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, clean and relaxing.

We had a wonderful and peaceful stay. Friendly and welcoming staff and owner on arrival, very peaceful and clean cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en.

Ons kon heerlik op die mooi plaas stap en mag selfs vrugte pluk, so vars van die plaas. Ons was oor oujaar daar en hulle het vir ons 'n bottel Brut Rosé as geskenk gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very worthwhile and restful.

Goedereede Guest Farm was a perfect setting, and the farm was centrally located for visits to the Robertson valley and surrounding towns. Fabulous hiking trails in the region. The facilities at the farm were excellent with particular attention to detail, even over the Christmas period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benitha M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benitha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, fantasties.

Baie lekker gekuier op die mees fantastiese plaas. Die groenigheid en plante was regtig iets om te aanskou. Ek sal graag weer op die plaas gaan kuier met my dogters. Weet hulle sal dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M
Saam met vriende

Relaxing Farm Stay.

Very pleasant stay, with everything you need to be comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding!

Wat 'n juweel. Op die einde van ons vakansie het ons hier vir 3 aande gebly. As ons geweet het dit is so mooi sou ons vir seker langer wou daar wees. Skoon en uitstekende diens. Van die geskenkies op ons kopkussings tot ons heerlike geskenke afgelewer vir Kersdag! Dit is nou plattelandse gasvryheid. Sal dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doné L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie vis gevang, gaan stap en lekker gebraai.

Ons het baie lekker gebly, ons het naby die dam gebly. Die plek was baie netjies en skoon. Daar is 'n mooi uitsig op die dam en in die aande 'n mooi sonsondergang. Die mense op die plaas is baie vriendelik en die eienaar was baie behulpsaam. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carryn J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet on a lovely farm, close to Robertson town.

Corner Cottage is super private and makes one feel super secure and relaxed. It has a beautiful private garden, an extremely comfortable bed, and everything one needs for a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedereede Guest Farm is goed ingerig met alles wat nodig is.

Dit was heerlik om die natuur op die plaas te ervaar. Alhoewel ons ongewone koue weer en baie reën gehad het, was ons baie gemaklik in die cottage. Ons kon die eerste dag darem bietjie braai en stap op die plaas. Die wynplase is 'n klipgooi weg. Ons kon Wêreldbeker-rugby kyk in 'n lekker warm bed (elektriese komberse). Met ons uitkloktyd het aangebied dat ons nog 'n dag gratis kan bly totdat die paaie veilig is (baie paaie was toegemaak a.g.v. vloede). Ons het nie van die aanbod gebruik gemaak nie, maar dit wys net op die gasvrou se hart. Ons kan Goedereede Guest Farm met 'n blye hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir 'n troue in die omgewing en vir ons doel was die verblyf uit die boonste rakke.

Die WiFi sein van ons eenheid was nie baie sterk nie en ons het gebruik gemaak van ons buur-eenheid (waar vriende van ons gebly het) se WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en naby aan baie besienswaardighede.

Dit was lekker naby aan die trou venue en ander plekkies wat ons wou besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anculien S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anculien S

Pragtige, rustige plek, goed geleë vir 'n groot groep mense.

Dit was heerlik om op die plaas te kon stap en die rustigheid te geniet. Die huise is ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very happy.

This is a beautiful cottage on the dam wall. The host is friendly and professional. Everything was spotless and functional. Probably one of the best farm stays in the area. One issue which, if corrected, would make this the perfect stay, 6 stars. There is no water during loadshedding. We can live without electricity but water, not so much. An easy solution would be a gravity feed tank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifull setting, great value.

Enjoyed our weekend stay at Goedereede. Great location. Will recommend the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illona M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illona M

Ongelooflik! Moet nie twyfel, bespreek dadelik.

Pragtige plaas met rustigheid wat jy nêrens anders kry nie. Sterre. Alles is net mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies, skoon en als daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E
Gesin met tieners

Gemaklik.

Plaasgevoel en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia W
Saam met vriende

Peacefull, clean, complete accommodation with friendly hosts.

A great time at Goedereede Guest Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W
Saam met vriende

Rustigheid vir die siel.

Alhoewel dit op n werkende plaas is, is dit baie rustig en verbasend stil. Verken die plaas se vrugte boorde tot teen die Breede Rivier en waardeer die natuurskoon. Gasvryheid bobaas! Beslis die moeite werd. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker, rustige kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Baie mooi omgewing. Netjiese, skoon huisies. Jy ervaar die natuur hier en vind rustigheid vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

We enjoyed our stay at Goedereede Guest Farm and will definitely return. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, great facilities, lovely people.

We thoroughly enjoyed our 2-night stay. The cottage is brilliant: Fantastic position, great view and wonderful bird life. I loved seeing all the farm activities happening. Both Hester and Anka were excellent - great personal attention to detail. The facilities are great. Strongly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, skoon en netjies.

Gerieflik ingerig. Kaggel in die kamer is 'n bonus. Braai is lekker beskut. Uitsig is baie mooi en 'n rustige omgewing en naby aan baie doendinge. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita K
Gesin met klein kinders

Fantastiese ervaring!

Die eenheid was netjies, idilies gelëe, goed toegerus, gemaklik en ons het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronè S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n ongelooflike plek, ons gaan definitief weer teruggaan.

Ons het 'n plekkie gesoek uit die besige stad uit en hierdie was meer as perfek. Dis so rustig en die plaas is so ongelooflik mooi met die dam reg voor jou deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stewart S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Really nice and peaceful, exactly what we needed and friendly hosts. Definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Very well equipped in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liese P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liese P
Gesin met tieners

Perfek in alle opsigte!

Alles was 10/10, van die reëlings voor die tyd tot die pragtige en silwerskoon blyplek (eende wat kom groet was 'n ekstra bonus) en dan natuurlik die pragtige natuurskoon. Die huisie het alles wat mens nodig het, dis lekker ruim, pragtig gemeubileer en kraakvars. Ons sal dit beslis aanbeveel en sommer volgende keer die res van die familie ook saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinier V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreek.

Was briljante ontvangs vir my wittebrood. Roosblare op die bed en bottel vonkelwyn op ys. Baie dankie Christine vir jou persoonlike bydrae tot ons wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of paradise!

We had the most relaxing weekend at Goedereede Guest Farm. The Dam Cottage was just perfect for a couple. Being right on the dam, my husband was in his element fishing, while I relaxed reading on the patio - whilst still being together. The cottage was clean, and well-equipped. Would definitely love to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lillian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, thank you.

Very nice and tranquil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer met al die geriewe.

Het heerlik gebly in Die Damhuisie. Plek was baie netjies met al die geriewe wat mens kon soek. Braaiplek is beskut en lugversorger kon sy man staan teen die ergste hitte. Sal definitief aanbeveel en self weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus R

Was 'n absolute wonderlike 2 dae op die werkende plaas.

Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenheid op die dam was fantasties. Die stap deur die plaas se boorde en wingerde tot teen die Breederivier was onvergeetlik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik.

Stil, rustig en baie netjies. Mal oor julle plekkie! Ons kom weer! En die geelperskes was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C
Gesin met klein kinders

Lovely family break on a quiet working farm.

A large swimming pool and massive grounds for bike rides takes the energy out of kids. We took advantage of the warm evenings by going for sunset walks around the farm orchards, sometimes with the farm dog leading the way. Location: about 10km from Robertson town center where a visit to the Four Cousins restaurant for lunch is a must. Cyclist note: lots of devil thorns so fill up the kid's inner tubes with sealant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O

Uitstekend, als was in perfekte toestand.

Baie mooi eenheid, baie goed versorg, goeie ligging, baie goeie meubels en toerusting en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons het 'n heerlike ontspanne naweek gehad in die Dam huisie. Alles is skoon en netjies. Die pragtige uitsig op die dam en landerye was wonderlik, veral met die donderweer in die agtergrond. Tot die eende in die dam het heerlik kom kuier op die stoep saam met ons. Die plaas is naby aan Robertson en al die omliggende klein dorpies met die mooiste wynplase. Ek sal dit beslis vir vriende en familie voorstel, maar volgende keer sal daar 'n visstok in die water moet kom want die visse spring eintlik uit die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf in 'n rustige atmosfeer

Plaas is baie mooi en ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

Pragtige plekkie, stil rustig en vreeslik mooi. Baie netjies en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf naby aan trouvenue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri D
Saam met vriende

Gerieflik, gemaklik.

Gemaklike verblyf wat als gebied het wat ons nodig gehad het en selfs meer af wat beloof was. Heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met vriende

Heerlike verblyf, vriendelike diens.

Baie goed geleë en het baie goed vir ons gewerk. Sal vir seker weer terugkom. Het in Garden Cottage gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en pragtige omgewing.

Kan die verblyf op die plaas aanbeveel. Die eenheid is smaakvol en baie netjies. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elane S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane S
Saam met vriende

Absolute juweel van 'n plekkie!

Die aandag aan detail in die huisie is verstommend en wonderlik! Tot die stort is so lekker soos die een by die huis. Ons het niks nodig gehad nie en was so lekker tuis en warm met die kaggel! En die foto's doen nie die pragtige uitsig justice nie. Christine is n sonskyn gasvrou! Baie dankie vir n heerlike plek in n asemrowende mooi deel van ons land!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay if you want some peace and quiet.

This is the perfect stay if you want peace and quiet. Bring your fishing equipment along and enjoy the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Gesin met klein kinders

Lovely, well-equipped cottage in a beautiful environment. Friendly, welcoming hosts.

We had a wonderful, relaxing week at Goedereede, enjoying early-morning runs and long sunset walks through the beautiful orchards. Although tighter lockdown restrictions were imposed during our stay, there were still enough activities to enjoy on the farm and in the Robertson area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie V
Gesin met tieners

Comfortable, peaceful and relaxing.

Perhaps a bit pricy in comparison to other similar but more modern and new venues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Stable Cottage is uitstekend toegerus en silwerskoon, met alles wat 'n mens kan nodig kry, pragtige linne en gemaklike sitplek, en selfs 'n gerieflike tafeltjie met spieël, kragpunt ens. vir hare droogblaas, iets wat 'n mens bitter selde kry. Die uitsig op die dam is fantasties, en die verwelkoming is uitstekend, met genoeg hout vir die kaggel en die braai, en 'n beskuitjie op die bed. Genoeg koffie, tee ens. vir die hele naweek en pragtige, netjiese breekgoed. Ek en my man is albei hiperkrities en was aangenaam verras. As ons werklik moet kritiek uitspreek, sou ons graag groter badhanddoeke wou hê en 'n leeslamp in die sitkamer, maar dit is nie ernstig nie. Wat ook uitstekend is, is dat daar vooraf in 'n e-pos duidelik uitgespel word wat nie daar beskikbaar is nie en wat 'n mens self moet saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Annemarie, baie dankie vir julle besoek aan die plaas. Dankie vir die terugvoering - waardeer dit regtig.

Hoop om julle weer te ontvang.

Groete
Christine

Goedereede Guest Farm
Hilda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a truly wonderful stay at this lovely resort.

From the time that we arrived and met Christine, the owner, we were thoroughly impressed by the her friendliness and that of the staff,Nothing was too much trouble and we were made to feel really relaxed. The chalet was well equipped and with the aircon in the bedrooms, one could hardly want more. The walks we took on the farm trails were really scenic and enjoyable, when we were at times treated by their ever so friendly dog, who would show us the way. For the animal lover they also have 2 cats, ducks and chickens on the farm.There were also quite a few extras thrown in which was so nice (biscuits, chocs, shampoo, etc). Highly recommended, and we hope to go back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige naweek.

Baie mooi plek met vriendelike personeel en lekker geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma K
Enkelreisiger

Rustig, sonder druk.

Wonderlike gasvryheid geniet, met ondersteuning en warmte vanaf die gasvrou. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Baie baie lekker.

Ons het so lekker gebly. Dit was skoon, ruim en netjies. Pragtige uitsig. Alles wat op foto was is daar en nog meer. Baie vriendelike ontvangs. En by dit alles was daar Kersoggend vir ons 'n geskenkie voor ons deur! Baie baie dankie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelius V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en ontspannende atmosfeer.

Eienaars is vriendelik en huisies is netjies. Wonderlike, rustige plaas-atmosfeer en huisies is baie privaat. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private spacious unit with a relaxing view of the vineyards, dam and mountains.

Large modern unit with a beautiful view conveniently located 10 minutes from Robertson on a good road. We struggled with the lock to the unit that needs to be repaired and couldn't find matches for our braai. Otherwise, the unit had everything that we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H
Gesin met klein kinders

A little piece of heaven.

What a wonderful place to stay with the family. Stunning surroundings, beautifully decorated interior and very clean. Everything you need. Will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Klein stukkie hemel.

Wat 'n wonderlike plek om saam met familie te bly. Pragtige omgewing, pragtig versierde interieur en baie skoon. Alles wat jy nodig het. Sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hana O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hana O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklike atmosfeer.

Van buite mag die rondawel dalk klein lyk, maar binne is daar meer as genoeg spasie. Dit is baie rustig en glad nie ver uit die dorp uit nie. Daar is 'n verwarmer, 'n air-con en 'n elektriese kombers, so koud kry was nie probleem nie. Maklik om in en uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die Wacky-kuier, hoop om weer te sien!

Goedereede Guest Farm
Verena M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n uitsig.

Dit was nou 'n verrassing. Pragtige uitsig oor die dam. Sonsondergang en opkoms iets om te beleef. En die maan op die water vroegoggend. Plekkie het als wat jy nodig het vir heerlike kuier in Robertson en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bendre D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuiertjie op 'n werkende plaas in 'n pragtige omgewing.

Ons sal definitief teruggaan vir die pragtige uitsig, die omgewing en die hoë kwaliteit van die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, was lekker om te ontmoet. Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Goedereede Guest Farm
Gerhard K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met klein kinders

Love dit.

Was ongelooflik, kinders het dit baie geniet met vriendelike mense ook. Mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Gerhard en gesin, welkom in die vallei.

Goedereede Guest Farm
Michele G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele G
Saam met vriende

Enjoyed the personal, farm feel and calm environment.

My Mom and I enjoyed our stay immensely at Goedereede Guest Farm. Tranquil getaway with everything we needed. We did miss the TV, but we’re probably better off for not having it. We felt safe and enjoyed the company of the dogs and ducks. Close enough to Robertson for all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Michele, hope to have you again on the farm.
Wish you a happy Christmas.

Goedereede Guest Farm
Conrad W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad W
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld, uitstekend vir 'n wegbreek.

Baie goeie waarde vir geld, uitstekend vir 'n wegbreek saam vriende/familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Conrad dankie vir julle kuier op die plaas. Ons hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Goedereede Guest Farm
A J B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig.

Ons was aangenaam verras - pragtige rondawel. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Beste Altus,

Baie dankie vir julle kuier op die plaas, hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Groete,
Christine

Goedereede Guest Farm
Pierre C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Baie mooi uitsig oor die dam. Ruim vertrekke. Die kinders het dit geniet om nartjies en tamaties te pluk. Lekker naby aan Robertson met al sy wynplase.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Pierre, dankie vir jou en jou familie se kuier op die plaas. Gebruik ons maar enige tyd weer, as 'n middelpunt vir 'n kuiertjie.

Goedereede Guest Farm
Alex F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex F
Gesin met klein kinders

Kalm, rustig en netjies.

Goedereede Guest Farm is die ideale plek om vir 'n paar dae oor te bly. Dit is baie netjies, niks steur mens nie en is nie te ver van Robertson af nie! En hulle het die lekkerste nartjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Alex, hoop ons sien weer volgende jaar in naartjie-tyd.

Goedereede Guest Farm
Abrie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gerieflike en netjiese cottage. Baie vriendelike mense. Wonderlike voorreg om op die mooi plaas rond te stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Abrie dankie vir julle kuier op die plaas, ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Groete

Goedereede Guest Farm
Louis E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie gerieflik, die beddens het heerlik geslaap, ons het baie privaatheid, rus en stilte gehad, en sal beslis graag weer wil kom!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Louis, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Hoop ons sien julle weer in die toekoms op die plaas.
Groete

Goedereede Guest Farm
Annamarie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ons was baie vriendelik ontvang en was so bly toe ons die eenheid kon kry wat oor die dam uitkyk. Omgewing is pragtig. Kamer is pragtig versier. Ons kon hier uitrus na 'n dag se rondry in omgewing. Dit was persketyd en gasvrou het vir ons 'n bak vol vars perskes aangebied. Heerlik. Sal hierdie verblyf oor en oor kan gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Annamarie.

Dankie vir julle kuier op die plaas, ons hoop ons kan julle eendag weer ontvang.

Groete Goedereede

Goedereede Guest Farm
Marilyn G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn G
Saam met vriende

All you need in lovely surroundings.

Homely accommodation; suitable for adults and children alike. Great swimming pool. Walks to the river on the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Good day Marilyn,

Thank you for your visit on the farm, hope to see you again in the future.

Goedereede Guest Farm
Henriette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henriette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plaas.

Lieflike akkommodasie, pragtige omgewing, net die TV wat baie oud is en nie eintlik gebruik kon word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rowena T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyfplek.

Baie mooi omgewing. Naby die dorp. Almal was baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Rowena, baie dankie vir julle kuier by ons op die plaas. Die Dam Cottage wag vir julle vir 'n volgende wegbreek.
Mooi 2018 vir julle.

Goedereede Guest Farm
Marietjie R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, keurig gemeubileerd en vriendelike, gawe gasvrou.

Heerlike wegbreek, sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Marietjie, was lekker om julle te ontmoet, kom kuier enige tyd weer op die plaas.
Groete

Goedereede Guest Farm
Elbeth D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tops!

Ons het dit baie geniet om op die plaas rond te loop, die vars lug en pragtige berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Elbeth dankie vir die kuier op die plaas, hoop die troue en familie-kuier was ook lekker.

Goedereede Guest Farm
Manfred K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

'n Pragtige werkende plaas waar jy amper deel word van die plaaslewe. Lekker braaigeriewe en baie privaat. Sal weer gaan en ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Manfred, baie dankie vir julle kuier by ons op die plaas. Ons hoop julle het julle verdiende rus gekry.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete en sterkte vir die laaste kwartaal.

Goedereede Guest Farm
Jannie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurliefhebber se droom.

By Goedereede ervaar jy dit wat saak maak. Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies geriewe. 'n Bed en beddegoed van uitstekende gehalte, jy kom immers om te rus. Geleë op werkende plaas waar jy vry kan rondloop om dit te ervaar. Laastens, natuur is reg rondom jou, grasperk, dam, eende, skaaphond, verskeidenheid vrugte en 'n entjie se stap vanaf die Breërivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Jannie, baie dankie vir julle kuier op die plaas. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.

Groete

Goedereede Guest Farm
Alicia S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en die stilte gaan jou absoluut na die mooie Goedereede Guest Farm lok!

Sjoe! As ek net die presiese woorde kon hê en dit kon beskryf sou ek blaaie en blaaie kon volskryf! Dit was een van ons lekkerste, mooiste en rustigste naweke ooit! Dit was bitternetjies, stil en alles wat mens nodig het was beskikbaar! Ons gaan beslis binnekort weer 'n draai maak! Ek beveel Goedereede Guest Farm hoog aan! Dis 'n móét!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met vriende

Excellent stay.

We had a great time at Goedereede. The accommodation was clean and definitely well equipped - the fireplace was stocked with wood so we could braai without getting our own. The resident dog (Merlot) enjoyed playing with us but was also well behaved and not annoying! Finally, the location was also great - never more than ten minutes to all the nearby winefarms. Thanks for a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W
Enkelreisiger

Fantasties.

Goedereerde Guest farm is fantasies. Ek het bietjie laat daar aangekom, maar hulle het gesorg dat daar iemand is om my te help. Dit is uiters netjies en die eenhede is baie smaakvol. Die omgewing is rustig en veilig. Ek sal beslis weer bepreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Susan,
Ek weet jy bly ver, maar hoop ons kan jou weer op die plaas ontvang as jy in die omgewing kom.

Goedereede Guest Farm
Jill C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill C

Really comfortable accommodation with outstanding hosts, Christine and Celliers.

Nine of us enjoyed a memorable Christmas at this scenically located, interesting venue. We occupied 3 comfortable, well-equipped cottages. The children were able to fish, swim and canoe/tube in the Breede River. The Robertson area has lots to offer in wine-tasting, cuisine and nature trails. Our hosts, Christine and Celliers were outstanding and I happily recommend this guest farm venue to interested parties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Jill and family, thank you for choosing our farm to spend your Christmas. It was nice meeting you all and we hope to see you again.

Have a wonderful 2017.

Regards.

Goedereede Guest Farm
Aubrey J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey J
Enkelreisiger

Eende op die dam, vinke wat gesels en die skaaphond was bly om my te sien - rustig!

Hulle was my koms nie te wagte nie en moes vinnig die Dam Huis gereed kry. Ek het nie omgegee nie, want 'n heerlike bottel wyn, met hulle embleem, het my in die huisie ingewag. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir u besoek by ons - ek hoop darem daar was genoeg sterre om te kyk - ek hoop sien gou weer op die Dam Cottage se stoepie!

Goedereede-groete

Goedereede Guest Farm
Cezaan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cezaan J
Gesin met klein kinders

Nie fantasties nie.

Die kombuis kort definitief 'n "make-over" want die kaste ruik soos muf en die kombuisware was nie skoon nie. Die rasper was geroes en kon glad nie gebruik word nie. Die enigste pluspunt was die skoon beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goedereede Guest Farm se terugvoer

Hi Cezaan,

Goedereede is onder nuwe bestuur en het baie verbeteringe in die afgelope jaar aangebring. Die Stable Cottage waarvan jy hier praat is heel oorgedoen van kombuis, meubels, kamer aangebou wat oor die dam kyk, ens. Dis regtig nou 'n ongelooflike mooi huisie - kom kyk gerus.

Goedereede Guest Farm
Michelle D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig tussen die lekkerste wynplase en mooi uitsig.

Lekker rustig! Sal kinders volgende keer saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedereede Gasteplaas, Goree-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATdVi1Aa4p0wBSlHmGN8BSCJr0j3Jq5WobAvY9Ppez1WDp8T2fD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 Goedereede Guest Farm Goree Road 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.819463530423 19.801086187363