Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gogo's Garden Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Gogo's Garden Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carima V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carima V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie netjies en oulike uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon, maar paar goed pla.

Eienaar het my 3 keer kom pla om betaling te bevestig. Dit nadat ek ten volle voor die tyd betaal het. Het net ingestap en kom vra. Totaal onaanvaarbaar. Die TV het net paar kanale en het na 'n paar uur nie meer gewerk nie. Dubbelstelp-trappe wat nêrens op die advertensie wys nie. Lewensmaat het in week na verblyf 'n heup vervanging ontvang en kon skaars beweeg teen trap op en af. Het verblyf erg aan bande gelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gogo's Garden Apartment se terugvoer

Baie jammer oor die TV, wens julle het my daarvan gese, ek het eers na jou besoek uitgevind en reggemaak. Ek hoop die heup raak gou beter.

Gogo's Garden Apartment
Dawn W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W
Gesin met klein kinders

Was the perfect place and so peaceful.

We had an excellent time, thank to our host very friendly and helpful. The apartment was neat and clean. We had such a lovely time, will definitely recommend it to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply delightful.

What great find. Will be back. Exceptionally well appointed apartment. Safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaahid C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaahid C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Clean and tranquil escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige afskakelplek. Die wind het bietjie gepla, maar andersins baie lekker.

Ek het lanklaas so baie skoenlappers gesien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig op die berge en baie gerieflik.

Ongelooflike uitsig op die berge, 'n lieflike woonstel met al die nodige geriewe en soveel meer. 'n Wonderlike gasvrye eienaar, altyd behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n lafenis vir ons siel. Ek sal beslis weer wil kom. Dit was oor en oor die besoek werd, 'n wonderlike gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent getaway.

Tastefully decorated mix of vintage and new. Modern and comprehensive kitchen. Super clean. Lots to read. Very quiet. Spacious. Good security. Lovely unobstructed view towards the mountain. 300-400 meter walk and you're on the beach. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf met 'n mooi uitsig.

Karen is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is ruim, sonnig en het 'n heerlike kaggel vir koue aande. Dit was lekker om op so 'n mooi koperbed te slaap, op ordentlike verekussings en met goeie linne. Ons sou 'n bietjie meer koffie en klein 'bederfies' waardeer het (ons het al by baie plekke oorgebly waar ons sjokoladetjies, sherry, daagliks beskuit, koffie en tee, melk, sout en peper, ekstra hout ens. kry teen 'n laer prys) al is dit selfsorg - dis maar net lekker om 'ekstra' te kry! Ons het die verblyf baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f9edee602789c4df55d747916dd8c679e33afdec2d5361f3af8ca11e43ebc1133299cdb967d73cee96053f9e4625afc5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 11:00 -34.341595 18.834674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem