Jim Fouche Park Akkommodasie by Gold Guest & Conference | LekkeSlaap
+32
+32

Gold Guest & Conference

21 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R958 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 277, Jim Fouche Park , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gold Guest & Conference is 'n moderne gastehuis langs een van Welkom se hoofweë. Die gastehuis bied maklike toegang tot heelwat geriewe, hospitale, skole, die Goldfield's Casino en vele meer. Gaste kan ons maklik vanaf die N1 bereik. Ons is net 5 minute vanaf die stadskern en sowat 10 km vanaf die lughawe.

Verblyf word gebied in 22 kamers. Al die kamers het lugversorging, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort. Braaigeriewe is beskikbaar.

Ons bied 'n ruim, knus leefarea met 'n lessenaar en gratis WiFi.

Gold Guest & Conference het 3 konferensiesale wat onderskeidelik tussen 25 en 160 afgevaardigdes akkommodeer, met gevorderde tegnologie toegerus is en spyseniering bied. Die venue kan ook vir troues, ander funksies of partytjies gebruik word.

Ons spyseniering kan kan vir enige spesiale versoeke voorsiening maak. Hier is ook 'n restaurant op die perseel met 'n heerlike spyskaart vir aandetes.

Kenmerke

Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 21 resensies vir Gold Guest & Conference
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ligging

  • Stateway 277, Jim Fouche Park , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Gold Guest & Conference het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R958
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R958
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R958
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 277, Jim Fouche Park , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYzE3MTNmLTZhY2ItNDZkMi1hMjkyLTNhMzYzMDdmYWFlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R958  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4 277 Stateway Jim Fouche Park 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.976480811407 26.727527529001
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za