Langebaan Akkommodasie by Golf Paradise | LekkeSlaap
+19

Golf Paradise

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Briksingel 1, Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golf Paradise is in Langebaan Country Estate geleë. Die gholfbaan, wat deur Gary Player ontwerp is, is halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos geleë. Hierdie ligging is ideaal vir vakansiegangers wat die strand wil besoek, watersport of visvang wil beoefen, of gholf wil speel.

Dié moderne, gerieflike enkelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en is stylvol en modern ingerig met gehalte-meubels. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer. Die huis is toegerus met al die nodige luukse geriewe. Dit sluit 'n braaikamer met 'n ingeboude vlekvrye staalbraai, 'n platskerm-TV, 'n tuimeldroër, wasmasjien, skottelgoedwasser en DStv-hotelpakket in. Daar is ook 'n swembad vir gaste se gebruik en genot beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Golf Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Briksingel 1, Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Briksingel 1, Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGd1S056E1N3Zkb25HJoE5isBtcT4qDfXj5uBsbpL63Dxb23z5L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Brik Close Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.071346881966 18.046918167351
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za