Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Impalas Bush Resort

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63-65, Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Golden Impalas Bush Resort bied verblyf in die Dinokeng Wildreservaat. Dit spog met 'n restaurant, kroeg en gratis WiFi.

Die verblyf word in 8 kamers gebied met 'n keuse tussen die Deluxe Villa en Deluxe Suite. Die pragtige Deluxe Villa het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n uitsig oor die bosveld.

Die luukse Deluxe Suite het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n ingeboude kas. Die en suite-badkamer het óf 'n hoekbad óf 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die Dinokeng Wildreservaat is die enigste Groot 5-reservaat in die noorde van die malaria-vrye provinsie Gauteng. Dit is net 'n uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Johannesburg en net 35 minute se ry vanaf Pretoria.

Golden Impalas Bush Resort bied luukse verblyf in 'n boetiek hotel in die pragtige Afrika-bos en spog met 'n restaurant en kroeg met plek vir 30 gaste.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 63-65, Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 63-65, Klipdrift, Dinokeng Wildreservaat, Hamaanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHf9nHEt8rahLCe3GWQEfOkeimZqoz04nOK6d0UupyGZRWXTE8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense Plot 63-65, Klipdrift Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.362767384539 28.362364768982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem