Gordonsbaai Akkommodasie by Goldwater Woonstel 4 | LekkeSlaap
+10

Goldwater Woonstel 4

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 107, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Goldwater Woonstel 4 is in 'n sekuriteitskompleks oorkant Gordonsbaai se idilliese swemstrande.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Die woonstel het ook 'n TV met DStv. Daar is gemaklike leerbanke in die sitkamer.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die woonstel het ook 'n klein swembad en gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Die woonstelgebou is 'n paar meter vanaf Bikini Beach en die Ou Hawe met verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Goldwater Woonstel 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Goldwater Woonstel 4
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 107, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goldwater Woonstel 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 107, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YzY4MDc1LWI5MTAtNDc4MC1hMDA0LTAyYzI1ZmI1ZWM5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 107 Beach Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.16228 18.86578
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za