Golf 1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golf 1 is 'n lieflike gastehuis in Stilbaai en dit bied gerieflike verblyf naby die strand. Die gastehuis bied slaapplek aan 4 gaste en dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die gedeelde leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, lugbraaier, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n beskutte stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die eiendom word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien daar sonpanele en 'n boorgat is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elrine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom