LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gonana Guesthouse | LekkeSlaap
+87

Gonana Guesthouse

Queen Room with Window Pool View - No terrace
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n uitsig oor die swembadarea. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra lang en ekstra breë koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjievensters, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie en daar is geen stoep nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Twin Pool room
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Ligte, helder kamer met 'n uitsig oor die swembad en privaat terras. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 ekstra lang en ekstra breë enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is vir gaste met 'n troeteldier aangesien dit apart is van die hoofhuis en toegang het tot die swembadarea en tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Queen Room with Partial Sea View from the Outside Terrace
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die buitestoep. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjievensters, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Facing Twin Room
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n pragtige see-uitsig en 'n privaat stoep. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 ekstra lang en ekstra breë enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjievensters, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Triple Room with Balcony - Hill View
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per eenheid
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat balkon en 'n berguitsig. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind, en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjievensters, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Studio with partial sea view from balcony
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping-eenheid is geskik vir 3 gaste en het 2 enkelbeddens in die slaapkamer op die boonste verdieping. Die kamer het ook toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n enkelslaapbank op die onderste verdieping en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is vir gaste met 'n troeteldier aangesien dit apart is van die hoofhuis en toegang het tot die swembadarea en tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Hierdie instansie is nie selfsorg nie. - Geen kinders onder 12 jaar nie. - Slegs die Twin Pool-kamer en die Ateljeewoonstel is troeteldiervriendelik.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e746c241daa63b008f1b92ed21f169e5f99d20044b8a3ba6c2b7d537c07738117858e7e9fedd19d3103271fb2254e4f2ac6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150, nou Vanaf R767  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 42 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.812168729569 17.882314712554
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!