Gone to the Beach Villa
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Gone to the Beach Villa is 'n gerieflike villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied slaapplek aan 9 gaste in 3 slaapkamers. Sit op die stoep en kyk uit oor die branders of gaan wandel 50 m tot op die hoofstrand.
Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer en 'n balkon met onbelemmerde see-uitsigte. Die kamer met die see-uitsig het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n komvenster en 'n badkamer. Die kinderkamer het 4 enkelbeddens en 'n badkamer.
Die kombuis het moderne toerusting soos 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond. 'n Strykplank en 'n strykyster is gerieflikheidshalwe beskikbaar. 'n Kristalhelder swembad, asemrowende uitsigte, 'n beskutte tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die TV-kamer het DStv, 'n kaggel en 'n oorgenoeg plek om lekker te ontspan. Daar is ook 'n beskutte, privaat braai-area.
Let asb. daarop dat die villa in 'n stil woonbuurt geleë is waar die bure die rustige omgewing hoog op prys stel. Daarom word partytjies en geraas nie toegelaat nie.
Goedgemanierde kinders en troeteldiere is welkom.
Gone to the Beach Villa is 'n aangename, veilige en rustige strandhuis net 40 minute vanaf Kaapstad se middestad.
Slaapplek
’n Bespreking by Gone to the Beach Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Gone to the Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom