Noordhoek Akkommodasie by Gone with the Wind | LekkeSlaap
+16

Gone with the Wind

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gertiesweg 10 , Belvedere, Noordhoek , Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge.

Elke kamer het 'n privaat ingang met 'n patio wat na die tuin met ’n asemrowende uitsig lei. Gaste kan op die patio in die son sit, of 'n komplimentêre ontbyt geniet. Elke kamer het ook 'n yskas, mikrogolf, ketel en Nespresso-koffiemasjien. Tee en koffie word voorsien. Elke kamer het ook 'n kaggel, verhitte handdoekreling en waaier. Die kamers word daagliks skoongemaak en boorgatwater is beskikbaar.

Gaste kan die sonverhitte swembed (slegs in die somer) geniet en daar is veilige paarkeerplek op die perseel.

Die eiendom is sowat 1,8 km vanaf Cape Point Vineyards, met 'n markie, restaurant, piekniekplek en wynproe. Die Noordhoek Farm Village met restaurante is sowat 2 km ver. Besoek Noordhoek se Long Beach as jy wil stap, branderplankry of perdry, of volg Chapman’s Peak-rylaan, sowat 2,5 km ver. Dis ook naby Houtbaai, Kommetjie, Vishoek, Kalkbaai, Simonstad, Kaappunt en bergvoetslaanroetes.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Gone with the Wind
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gertiesweg 10 , Belvedere, Noordhoek , Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gone with the Wind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gertiesweg 10 , Belvedere, Noordhoek , Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPbmCZUKdM5BFHRGSzrI6vDmBvscAnltZGqXk44qS948GwqxosW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Gerties Way Belvedere, Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.099701676433 18.39143729936
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za