Gooderson Knysna Chalets
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, 7 km vanaf Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 635 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gooderson Knysna Chalets is 7 km vanaf die dorpie Knysna en bied gerieflike selfsorgverblyf in goed toegeruste chalets. Knysna bied verskeie winkels en restaurante, die Knysna Waterfront, die Knysna-koppe en die Knysna-strandmeer vir visvang, waterski, seilplankry, seil, roei of ’n ontspannende besigtigingsvaart.
Verblyf word in 28 chalets met slaapplek vir 4 gaste elk gebied. Hierdie chalets wat vir selfsorg toegerus is front na die tuin en bied ’n uitsig oor die woud.
Elke chalet beskik oor ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n bad en stort en ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, eetgerei, breekware en braaigereedskap toegerus. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n dubbelslaapbank in die leefarea. Elke chalet het ’n privaat braai-area.
Die oord het ’n speletjieskamer, ’n speelarea vir kinders en ’n swembad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 138
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Langs die N2, 7 km vanaf Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Gooderson Knysna Chalets het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, 7 km vanaf Knysna, 6571, Wes-Kaap