Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Knysna Chalets

Selfsorg vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n bad en stort en ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke kombuis is met ’n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, eetgerei, breekware en braaigereedskap toegerus. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n dubbelslaapbank in die leefarea. Elke chalet het ’n privaat braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die gastesertifikaat aangedui word, mag in die eenheid woon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaming van al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes wat met aankoms betaal moet word.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gastesertifikate en gaste se ID's moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die gastesertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op jou gastesertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die gastesertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as jy inklok voordat jou sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, 7 km vanaf Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FuhkIfyuaegvAGpU7GLaKaOoEHq6Zfpo7QHSLBWDTJ9T6ax7N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the N2 7 km from Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.035375681793 22.991353623348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem