Goose Valley Golf Estate Unit AA7
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Goose Valley Golf Estate Unit AA7 is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Goose Valley-landgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed spog met 'n 18-putjie Gary Player-gholfbaan.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, en 'n oond met 'n stoof.
Die aangrensende leefarea lei na 'n klein balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe soos tennis- en muurbalbane, 'n swembad, gholfafslaanbaan, 'n restaurant by die klubhuis en 'n promenade met toegang tot die Keurboomstrandrivier.
Die landgoed is ook die ideale basis om die pragtige strande en geriewe van die dorp te verken, asook ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete.
Slaapplek
’n Bespreking by Goose Valley Golf Estate Unit AA7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 4
Ligging
- Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Golf Estate Unit AA7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid AA7, Goose Valley Gholflandgoed, Langs die N2, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12