Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley H6 - The Mountain View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen partytjies of ekstra gaste word toegelaat nie.
Rook is op die perseel verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Die gebruik van die swembad is op gaste se eie risiko.
Indien enige van die reëls hierbo genoem, verbreek word, behou die verblyf die reg voor om enige bespreking enige tyd te kanselleer en die gas sal gevra word om die perseel voor uitklok te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goose Valley, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa748477a8db9c9743949107236c41ee15749d5730e631e6b2dfa0031e887134361d8920514495d3a02a937859d0c7dd8d56c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Goose Valley Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.025920125686 23.385661537712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem