Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordon's Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 5 resensies vir Gordon's Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
2.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.6/5
Estelani S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Estelani S
Saam met vriende

In die dag as ons daar is okay maar in die aand 'n riller.

Ek was regtig teleurgesteld. Die kamer was bietjie klein en onder die bed was kakerlakke, maar my groot probleem was dat die krag 'n sekere tyd afslaan en dan eers die volgende oggend om 6:00 aanslaan. Dit was 'n hittegolf en ons kon nie eens die lugverkoeler gebruik nie, ons fone herlaai of ons water vir die volgende dag se sport koud maak nie. Die ontbyt moet jy iewers in die hoofstraat gaan eet waar parkering 'n probleem is. Dus het ek daai geld in die water gegooi. Sal beslis nie weer daar gaan bly nie ook nie aangebeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phoebe W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Phoebe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die geld was dit nie wat ons gekry het nie.

Parkering is nie baie gerieflik nie. Daar is nie plek om te draai nie. Jy moet agteruit ry tot jy by 'n plek kom waar jy kan draai. Daar was geen melk of suiker in die kamper nie. In die kamer was goed gepak asof dit 'n stoorplek is. Daar was ook goed in die badkamer, stofsuier, ou gholf sak, battery en kussing tussen die bad en die speel. Buite ons kamer was 'n visdam met 'n pomp wat baie hard en steurend was. Dit was glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suet M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Suet M
Saam met vriende

Nie wat in die advertensie voorgegee word nie.

En suite-badkamer nie en suite nie. Op advertensie is daar 'n sitkamer, eetkamer en balkon en omdat jy dit sien verwag jy dis deel van pakket. Net een kamer met badkamer en klein buitetuin. 1 uur die oggend het eienaar geslote deur van buite oopgeruk en toe ek skree het hy gesê hy het gedink ons het 'n probleem. Klop mens dan nie gewoonlik en vra deur deur. Ons was 2 vrouens en het so onveilig gevoel dat ek nie die volgende aand, waarvoor ek betaal het, gebly het nie, maar daai oggend na die insident het my dogter ons by 'n hotel ingeboek. Die bed en breakfast word ook nie daar bedien nie, mens moet 'n blok en 'n half af loop na ander personeel om ontbyt te eet. Wanneer jy stort loop water by deur uit in gang af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junitta J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junitta J
Enkelreisiger

Dit was eenvoudig net baie gemaklik. Die area is veilig en ek sal enige persoon aanbeveel.

Ek het baie veilig gevoel. Almal was baie behulpsaam en geen steurnis. Jy't jou eie privaatheid. Dit was ideaal en goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gordon's Guest House se terugvoer

Thank you so much again Junitta for your booking, hope to see you soon!
Kind regards,
Gordon

Gordon's Guest House
Raylentia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raylentia S
Saam met vriende

Comfortable, close to city centre and other places.

Lovely house, we stayed in a nice room with all the necessities. Gordon was very helpful and we enjoyed staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highfieldstraat 25, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOwGPJAoiQ9UlBIyafAxLYtqUt7iaH61YymZn1kvwgeYYcytUv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 25 Highfield street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.912385564858 18.415036705523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem