Gordon's Guest House
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Highfield street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gordon’s Guest House is 'n smaakvol ingerigte gastehuis in die hartjie van die oulike en historiese deel van ou Kaapstad, die De Waterkant-dorpie. Die De Waterkant-area word 24 uur per dag gepatrolleer en is baie veilig om tussen al die nuwerwetse restaurante, kroeë en nagklubs rond te loop. Die area is baie sentraal met oorgenoeg openbare vervoer en is slegs 10 minute se stap vanaf die bekende V&A Waterfront en die bedrywige stadsentrum.
Verblyf word aangebied in 'n dubbelgastekamer wat bestaan uit 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n termostatiese stort en verhitte handdoekrelings. Kamergeriewe sluit in 'n mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n HD-TV en AppleTV-konsole vir mediavermaak, en gratis hoëspoed-WiFi.
Die gastehuis het 'n leefarea met 'n HD-slim-TV met 'n Blu-ray-speler, 5.1 digitale surroundklank, en Netflix en YouTube. Parkering is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Braaigeriewe, insluitend hout en vuuraanstekers, kan op versoek vir gaste se gebruik gereël word. Lughawe-pendeldienste en fietsverhuring kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Daar is gratis parkeerplek net buite die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Highfield street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Gordon's Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Highfield street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang