Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goshen Lodge Spencer

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goshen Lodge Spencer is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Goodwood wat ideaal is vir kontrakwerkers, 'n wegbreek vir 'n paartjie of 'n sakeverblyf.

Hierdie eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die eiendom het geslotekring-televisiekameras in die gemeenskaplike areas en buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is naby alle geriewe en openbare vervoer met maklike toegang tot Kaapstad en ander areas, soos Grand West Casino wat ongeveer 2,2 km ver is en N1 City Mall wat ongeveer 3,5 km ver is. Canal Walk Mall in Century City is 7,7 km en Bloubergstrand is 14 km van die eiendom af.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1 uit 5van 1 resensie vir Goshen Lodge Spencer
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.8/5

Elijah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencerstraat 64, Goodwood Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbd65f042d9969954cdcc9228cdaa0234e1d65b6842962062907ff0fdaae58265b43427897a249475f53dd8f489c2464f94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 1 5 1 1 64 Spencer Streer Goodwood Estate 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9062663 18.5549664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem