Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goshen Lodge Fitzroy

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzroy-straat 35, Townsend Estate, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goshen Lodge Fitzroy is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Goodwood, 'n voorstad van Kaapstad, bied. Hierdie gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlustige wegbreek.

Gaste kan tussen 6 individueel-gestileerde kamers kies en elkeen het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n gemaklike bed, sagte duvet, skoon linne en badhanddoeke. Al die kamers bied het ook 'n TV, waaier en 'n kluis.

Die gemeenskaplike stoep-area is die ideale omgewing om te kuier of 'n maaltyd te geniet. Vir gaste wat die area wil verken, is staptoere, wynproe, verskeie restaurante en staproetes naby. Met gaste se voertuig veilig geparkeer, kan hulle 'n rustige nagrus in Goodwood geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Goshen Lodge Fitzroy
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.8/5

Elijah Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Fitzroy-straat 35, Townsend Estate, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goshen Lodge Fitzroy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fitzroy-straat 35, Townsend Estate, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257b60ea35a55cb2cceb3ced0ce427793bad7af21f7703359fe1027e01258304397d1ddbcb3905b70eee0dd3c8b4965a0734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 35 Fitzroy Street Townsend Estate, Goodwood 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9113875 18.5458295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem