LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goulden Street Guest House | LekkeSlaap
+56

Goulden Street Guest House

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Goulden Street Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zelds M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelds M
Enkelreisiger

Pragtig en veilig sodra jy die deur agter jou toetrek.

Baie goeie diens en pragtig ingerig.

Piet T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Saam met vriende

'n 5 ster-verblyf-opsie

Carin het alles uitstekend gereel en ons behoeftes 100% verstaan. Die plek lyk pragtig binne. Die dekorasies is uitstekend en dis baie netjies gemeubeleer. Die televisie in woonkamer, asook in die kamers is 'n bonus. Die braaiplek het heeltemal aan ons behoeftes voldoen. Die area waarin die B&B geleë is, is ietwat van 'n probleem in die aande, alhoewel dit ons geensins gepla het nie. Die parkering binne die erf is 'n wonderlike bonus.

Goulden Street Guest House's terugvoer

Thank you for the great review Piet!! So glad you all enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Keep well
Carin

Goulden Street Guest House
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R845
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gouldenstraat 3, Quigney, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMjYxN2JmLTkyNmMtNDEzNy1hNDQ0LTM5NTY1YTk2ZmVkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R845  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 3 Goulden Street Quigney 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.019659 27.916434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!