Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits River Eco-Camping

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Gourits River Eco-Camping
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Teagan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teagan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful camping experience.

We had a wonderful, quiet stay at this beautiful farm. It was a bit of a bumpy drive down the gravel road, but worth it for the views!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Paasnaweek!

Ons weet nie regtig waar om te begin nie. Vooraf was Ryna so behulpsaam met alle vrae wat ek gehad het. Wat 'n wonderlike naweek met fantastiese geriewe, luuks en toeganklik. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Hout te koop op die plaas, 'n massiewe sak teen 'n baie billike prys. Heerlike 4x4-roete om te ry met die pragtige natuurskoon. Die lekkerste was die rustige kamp-atmosfeer en my gunsteling om wakker te raak met voëls wat chirp, lammetjies en bokkies wat jy hoor en die haan wat kraai. Wou nie afskeid neem van hierdie plaas nie. Dankie Kosie en Ryna, julle gaan ons beslis binnekort weer sien! Ons siele is gevoed na die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige, mooi, troeteldiervriendelike plek met baie voëls.

Netjiese grasperke op die staanplekke. Geriewe is basies en skoon maar voldoende. As die oord vol raak sal die geriewe seker onder druk kom. Die eienaars moet seker net besoekers vooraf in kennis stel om hul eie drinkwater en toiletpapier saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel W

Rustig in die natuur.

Vriendelike diens. Geriewe word heeltyd skoon gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, beautiful place.

Beautiful view and surroundings with a lovely large grassed campsite. A really relaxing and quiet overnight stay en route to the Eastern Cape. We wish we had booked an extra night or two and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie uitdagend vir ou motorhome. Mooi en rustig.

Ek is bly ons was daar, maar as ek twyfel of ek dit sou waag as ek die pad vooraf geweet het. Die grondpad van Albertinia was gangbaar teen 30 km/u en nie te lank nie. 15km. Die laaste dip na die rivier toe was erg, maar ek het al geleer dat die opdraende makliker is. Die kampplek was baie mooi, maar ook effe afdraende. Die kampplek was baie lekker en rustig. Slegs een mede-besoeker. Die omgewing is indrukwekkend langs die rivier. Die ablusie was in opknap, maar ons kon een ongehinderd gebruik. Die warm stort het bietjie geduld geverg. Gas. Dus bietjie rof vir ons, maar ek is bly ons was daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint C
Gesin met klein kinders

Die staanplek het baie spaasie en die omgewing was perfek.

Vuurmaakhout en drinkwater is beskikbaar by die kantoor. Verder hoef jy self voorsiening te maak vir alles. Daar is genoeg om jou besig te kan hou met stap, swem en fietsritte. 'n Ekstra badkamer of twee sou nie mis gaan nie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige naweek in die natuur.

Ons het 'n wonderlike Paasnaweek geniet op die plaas met die plaasdiere wat om ons wei. Die omgewing en die kampterrein was skoon en netjies gewees. Ek was bietjie teleurgestel met al die honde wat toegelaat was op die kampterrein, wat na vrye wil rond gehardloop het sonder enige halsbande. Ons het op 'n stadium 7 honde getel. Die bergfietsroetes was besonder mooi. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Gesin met tieners

Pet friendly camping on a farm with amazing river swimming.

Super welcome. Peaceful. Incredible stars at night. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk \ - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk \

Baie rustig!

Ideale plek om te rus en 'batterye' te herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Heerlik gebly ten spyte van droogte Wildskamp by ingang ook lekker ─ leeus, olifante, elande, sebras ens. gesien. Baie vriendelike ontvangs deur Ryna en Koos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met vriende

Salig.

Hou van die rustigheid van die omgewing met die klanke van die plaas. Doringbome rondom kamp-area. Nie opblaasmatras-vriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cassie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie B
Enkelreisiger

Uitstekend.

Vriendelike, gasvrye mense. Netjiese, veilige kampterrein met mooi uitsig. Rustige atmosfeer vir lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie!

Buiten die koue was dit 'n awesome wegbreek. Baie rustige plekkie en ongelooflike mooi natuurlewe het ons omring. Sal beslis weer gaan. Ek dink net daar moet 'n spotlight iewers wees, dalk nie té helder nie, maar helder genoeg om rondom jou te sien. Die sterreprag is verstommend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda V
Saam met vriende

Aangenaam.

Die badkamers is bietjie ver van die onderste staanplekke, asook die kragpunte. Ons het nie geweet dat daar geen drinkwater sou wees by die kamp nie ─ die besprekings kon dit net gestipuleer het. 'n Selfbedien/ 'honesty' boks kan bygesit word en hout, water en ys kan beskikbaar gestel word vir kampers. Dan hoef mens nie al die pad terug te ry Albertinia toe as jy dit dalk vergeet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Saam met vriende

Die beste kamp en uitkyk na die sterre ooit!

Dit was so aangenaam. Rustig en kalm. Die sterre in die lug het ons almal verstom. Ons kon net staar. Prentjiemooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging en rustig.

Dit is seker een van die mooiste en rustigste plekke waar ek nog gekamp het. Kosie en Ryna is twee fantastieste mense wat hulle gaste se sake op die hart dra, sal die plek vir enige iemand wat rus vir die siel soek hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona N
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Eco-Camping se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer!

Gourits River Eco-Camping
Mike W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Fantasties.

Die mense is fantasties. Baie skoon en privaat. Ek gaan vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Eco-Camping se terugvoer

Baie dankie Mike en familie, dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Inke S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamp en ontspan saam met die plaaslewe. Salig.

Ons het heerlik gekamp! Uitsig was besonders! Die eienaars, Kosie en Ryna, was baie behulpsaam en gasvry. Ons het gestap in die veld, bergfiets gery en ge-4×4! Volgende keer bring ons visstokke en boeke oor voëls saam! Jul sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Eco-Camping se terugvoer

Hi Inke
Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was lekker om jul hier te kon ontvang. Dit was vir ons 'n voorreg.
Ons sien uit na jul volgende kuier,
Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Ruben S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben S
Saam met vriende

Dit was fantasties!

Ek het saam met my vriende daar gekamp, waar ons die nuwe jaar gevier het. Dit is ongelooflik mooi, en kalm. Ek hoop wanneer ek teruggaan het die reën darem al die rivier weer aan die loop laat kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Eco-Camping se terugvoer

Hi Ruben
Ons is baie bly dat jul dit hier geniet het. Dankie vir positiewe terugvoer. Ons het nog baie om op te verbeter aangesien dit ons eerste jaar van kamp is. Die stilte hier by ons langs die rivier gaan ons trefkrag bly. Kom kuier gerus weer. Altyd lekker om sulke aangename, jong mense soos jul, wat die natuur geniet, te ontmoet.

Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Elma C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is in 'n begin-stadium. Dames en mans gebruik dieselfde toilettte en storte. Ek hou glad nie daarvan nie.

Daar is nie kragpunte nie. Die toilette en storte word deur mans en dames gedeel. Die deure van die toilette en storte is kort, as jy verbyloop en iemand kyk in die rigting, kan jy alles sien. Ek gee nie om as die dames en mans apart is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Eco-Camping se terugvoer

Hi Elma,
Dankie vir jou terugvoer en ook dat jul hier by ons gekamp het. Ons sal verseker aandag skenk aan dit wat jy genoem het.
Hoop om jul in die toekoms weer hier te ontvang.
Groete
Kosie en Ryna

Gourits River Eco-Camping
Vanaf R368
R368 R258
per nag, vir 2 mense
Vanaf R368
R368 R258
per nag, vir 2 mense
Vanaf R368
R368 R258
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ODJhYzcyLWQ4NDctNDZiMy04ZjkwLTg4Yjk2YTk0N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R368 nouVanaf R258 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Valsriviermond Farm 16 km from Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.136474752694 21.717168511133