LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Kampeer/karavaan in Albertinia

Gourits River Eco-Camping

  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Valsriviermond Farm, 16 km from Albertinia, 6695, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Gourits River Eco-Camping bied kampeerplekke en is aan die Gouritsrivieroewer, sowat 16 km van Albertinia af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker buitelug-wegbreek in die hartjie van die Tuinroete.

Daar is 13 kampeerplekke op die perseel wat elkeen slaapplek vir 6 gaste bied. Die eiendom het ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, wasbakke en aparte toilette.

Buiten tente is gaste ook welkom om 'n karavaan, kampeerwa of Echo 4x4-sleepwaens te bring.

Daar is gemeenskaplike braai-areas en kragpunte in die badkamers beskikbaar. 'n Paar van die kampeerplekke het kragpunte.

Verskeie aktiwiteite op die perseel sluit stap, visvang, kanovaart, voëlkyk, swem, vierwielmotorfietsroetes en skilderagtige ritte in. Sommige troeteldiere word toegelaat, en is aan die plaaseienaars se goedkeuring onderhewig.


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michael M
Gesin met klein kinders
5.0
Remote, beautiful, friendly. Awesome spot on the river, remote and very beautiful. Owners and staff are incredibly friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Theunis H
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat jy nodig het om van die stad se gejaag genees te word. Baie rustige omgewing.
Mrt 2026
Deryck A
Saam met vriende
5.0
Awesome. Absolutely awesome. Most accommodating host ever, scenery is spectacular. Not glamping but real camping; it was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Mariette K
Saam met vriende
5.0
Rustige wegbreek in die natuur. Pragtige omgewing en alles netjies en werk goed, gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Beveel aan as jy 'n rustige we...
Sien meer
Des 2025
Anneke S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing en skoon. Hou van die plaasdiere om ons! Ons het heerlik gekamp. So gasvry ontvang! Ons sal weer daar wil gaan kuier.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Valsriviermond Farm, 16 km from Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourits River Eco-Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Valsriviermond Farm, 16 km from Albertinia, 6695, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 66 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ee5d1d4bdac27ddb7f58868255ea6af323848b62e3746f82dd7a97289ebcbd84b79fc81630b851b0f6d9e1266f4da0d2290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R430 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Valsriviermond Farm 16 km from Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.136474752694 21.717168511133
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang