Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz SeeHuisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Gouritz SeeHuisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rikus S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S
Gesin met klein kinders

Baie lekker huisie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is knus en kompak met alles wat mens nodig het. Die omgewing is baie veilig en rustig. Elna en Mark het ons vinnig laat tuisvoel met hulle gasvryheid. Ek kan die plekkie regtig aanbeveel vir enige iemand wat verblyf benodig in Gouritsmond of sommer net wil kom ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Rikus en gesin, dit was regtig 'n fantastiese plesier om julle lieflike gesinnetjie hier by ons te ontvang en so bly julle het die wegbreek geniet asook om al die spesiale plekkies in en om Gouritz te ontdek. Baie dankie vir die pragtige verwysing, waardeer opreg.

Gouritz SeeHuisie
John Wesley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Wesley B

Highly recommended.

An absolute pleasure. Beautifully fitted out and spotlessly clean. The owners are welcoming and friendly. A really wonderful place to visit and enjoy. Thank you for all you did to make us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

John, it was an immense pleasure to have you and your brother here, and we absolutely enjoyed your visit. You are so young at heart and were a real blessing to have as guests here at Gouritz SeeHuisie. You are guests that will always have a special place in our memories for all the right reasons!

Gouritz SeeHuisie
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stap, eet en rus.

Baie vriendelike mense - plek is netjies en skoon. Los maar jou laptop by die huis, want die internet is baie stadig - so skakel af en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Beste Dirk
Dit was 'n allergrootste plesier om julle hier by ons te kon ontvang. Baie dankie vir die pragtige terugvoering en so bly julle kon afskakel en net ontspan.
Ons vra om verskoning oor die ongerief oor die stadige internet. As ons geweet het, kon ons dit dadelik regstel.
Ongelukkig word ons Internet-diensverskaffers geaffekteer deur kragonderbrekings en dit is uit ons hande uit, so jammer daaroor.
Sien baie uit daarna om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.

Gouritz SeeHuisie
Yazeed Abrahams A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yazeed Abrahams A
Gesin met klein kinders

Uitstekende gekuier.

Goeie more ons het sommer lieflik gebly hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Yazeed, dit was regtig net super aangenaam om julle hier te ontvang en so bly om te hoor julle het die wegbreek hier by ons geniet.

Gouritz SeeHuisie
Petrie E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese blyplek en baie gasvry. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Petrie, dit was net 'n absolute plesier en voorreg om julle hier by ons te ontvang. Baie bly die weer het mooi saam gespeel na dat datums uitgeskuif is om julle fiets toer op sy beste te laat verloop. Sien julle weer in die toekoms.

Gouritz SeeHuisie
Valen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valen V
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, veilig, naby die see .

Ek, my vrou en ons 2-jarige seuntjie het lekker gebly en gerus. Alles was mooi skoon en veilig. Stap afstand van die see af, selfs vir 'n 2-jarige. Omdat die erf 'n heining om het, kon ons seuntjie nie in die strate in nie en kon ons bietjie rustiger sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Valen en gesin, dit was net 'n absolute voorreg en plesier om julle hier te kon ontvang op julle welverdiende wegbreek. Ons glo ons sien julle definitief weer in die toekoms met julle nuwe babatjie ook, baie baie geluk. Baie dankie vir die pragtige terugvoering oor ons plekkie, waardeer opreg.

Gouritz SeeHuisie
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, kinders het dit ook baie geniet.

Elna het ons laat tuis voel en het ons meer inligting oor die area en besienswaardighede gegee.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Chantelle, dit was net 'n heerlike voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak. Baie duisende dankies vir die terugvoering, waardeer opreg

Gouritz SeeHuisie
Vincent P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantastiese.

Ekt lanklaas sulke gasvryheid ondervind. Dit het my nuwe hoop in die mensdom gegee. Elna en Mark is 2 wonderlike mensies. Ek beveel graag die plekke by my vriend aan. Tops vir julle. Strand en river kort loopafstand. Restaurante in omgewing beveel ek graag aan. Rustigheid vir 'n moeë siel, dis beslis waarvoor ek sal terug gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Wat `n heerlike plesier om julle hier by ons te kon ontvang, het ongelooflik lekker saam julle gekuier. Vriendskap is hier gesmee en julle kuiertjie sal ons altyd bybly. Ongelooflik baie dankbaar vir die pragtige terugvoering. Gaste soos julle maak dit absoluut regtig die moeite werd!

Gouritz SeeHuisie
Reeva G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reeva G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly by die meeste vriendelikste en gasvrye mense. Ek en my kêrel het die naweek baie geniet by julle. Die plekkie is baie mooi ingerig, skoon en lekker stil. Baie dankie Mark en Elna vir die naweek. Lekkerste geselskap ook! Ons sal definitief weer kom!

Die Seehuisie is lekker loopafstand van die see en ook lekker stil daar. Ons het julle geselskap baie geniet baie dankie weereens vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Reeva, dit was regtig net `n voorreg om julle te ontmoet, goeie edel mense met harte van goud. Dankbaar uit die diepte van ons hart oor die pragtige terugvoering en hoop om julle volgende wegbreek weer besonders te kan maak.

Gouritz SeeHuisie
Anne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over and above.

We were there for the Whale Rally. Elna is an exceptional hostess and goes beyond with the extra touches. We appreciated it very much. Thank you.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Anne, dit was net `n ongelooflike plesier om julle hier by Gouritz SeeHuisie te kon ontvang en dat ons dit so gerieflik moontlik kon maak vir jou man met sy besering. Julle het ons plekkie so pragtig gelos en ons hoop regtig om julle weer in die toekoms te kan sien.

Gouritz SeeHuisie
George I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I
Gesin met klein kinders

Die kuier was uitstekend. Eienaars was baie vriendelik en gasvry.

Mark en Elna het ons baie goed behandel en ons sal defnitief weer in die toekoms Gouritz SeeHuisie besoek. Baie vriendelik en gasvry gewees. Ek bedank hulle daarvoor en baie dankie vir die webblad ook met bespreeking.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

George en gesin, dit was net 'n heerlike voorreg om julle te kon ontmoet en om julle hier by ons te ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak. Julle was absoluut wonderlike gaste gewees wat ons plekkie in `n silwerskoon kondisie gelos het wat ons opreg waardeer. Baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering.

Gouritz SeeHuisie
Jolindi K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi K
Gesin met klein kinders

Rustige en ontspanne wegbreuk.

Die eenheid is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dis so mooi versier en netjies. Dis baie naby die see en alles wat lekker is. Die area is so rustig en net om daar te stap is lekker. Die gas dame en heer is voorwaar wonderlike mense. Ons is ontvang met soveel vriendelikheid. Hulle is behulpsaam en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Jolindi en gesin, dit was net `n absolute plesier om julle hier te kon ontvang. Ons sien baie uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te maak, julle is regtig baie aangename mense en wonderlike gaste gewees wat ons plekkie in `n silwerskoon kondisie gelos het wat ons opreg waardeer. Baie dankie vir die pragtige terugvoering. SeeHuisie groetnis hier uit `n baie mooie Gouritz.

Gouritz SeeHuisie
Brian S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en veilig.

Baie lekker gebly, baie stil area en die eienaars is top mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Brian, baie duisende dankies vir die pragtige terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te ontvang en weereens baie geluk met die wen van die visvang kompetisie. Altyd heerlik om sulke goeie terugvoering te ontvang, waardeer opreg.

Gouritz SeeHuisie
Annalize H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize H
Gesin met klein kinders

Huis weg van die huis!

Mark en Elna is twee ongelooflike mense. Dra die gaste se belange op die hart en maak doodseker dat jy alles en nog meer het as wat jy nodig het. Hulle was ongelooflik met ons 4 kinders. Die kinders praat nou nog oor hulle. Ons sal Gouritz SeeHuisie weer en weer en weer besoek. Dis ons nuwe huisie weg van die besige lewe. Dankie, Mark en Elna, julle is liewe mense met oop harte en 'n pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Annalize, dit was regtig net `n voorreg om sout van die aarde mense soos julle te ontmoet en hier by ons te kon ontvang. Dankbaar uit die diepte van ons hart oor die pragtige terugvoering en ons sien eerlikwaar uit daarna om julle volgende wegbreek weer besonders te kan maak.

Gouritz SeeHuisie
Jessica P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en als wat jy ooit nodig sal he.

As jy 'n plekkie soek wat als nodig het wat jy voor kan vra en ook geleë is in die middel van als, dan is die SeeHuisie die perfekte plek vir jou. In die middel, stil en rustig, die perfekte plek vir 'n ware wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gouritz SeeHuisie se terugvoer

Jessica, dit was net `n absolute plesier om julle hier te kon ontvang. Baie dankie vir die pragtige verwysing, ons waardeer dit opreg. SeeHuisie groete hier uit `n baie mooie Gouritz.

Gouritz SeeHuisie
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2437c5fda7fbba82e98402fcb10b670b59b64c0dc27987cff5116e08e592ffa19240d9812246a32c07d5712d18efef0ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 6 River Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.351124305638 21.88101323684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem