Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graaitjie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 741

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Graaitjie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kosie Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie Z
Saam met vriende

Rustigheid homself.

Was saam met vriende met klein kinders daar en het baie lekker gebly. Die swembad is gelig uit grond en veilig vir kleintjies en die uitsig by die braai en stoeparea is uitstekend. Het 'n baie rustige tyd daar gehad waar mens lekker kan ontspan. Enigste slegte ding is die hoeveelheid "vis-verkopers" wat aanklop en binne-in die huis inkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Graaitjie se terugvoer

HI Kosie, ons is bly om te hoor julle het Graaitjie geniet! Wat 'n pragtige huis, met asemrowende see uitsig. Die kreef verkopers bly maar 'n uitdaging en daarom waarsku ons gaste om nie by hul te koop of te nooi na die huis nie, dit raak later 'n probleem. Ons hoop egter dit verhoed jul nie om weer eendag Paternoster te besoek nie.

Graaitjie
Andrea K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea K

Beach front bliss.

We had a lovely two-night stay at Graaitjie. There were a few small issues, but they didn't bother us too much. For the sake of any prospective renters, those issues were: during the week there is a house build occurring next door that we weren't aware of. They begin around 6:30 am with lots of banging and shouting. When it's windy, the doors rattle a lot. Difficult to sleep through. We shoved door stops under the doors to try to alleviate this. The DStv doesn't work in some of the bedrooms. Netflix was working though - so we just used that. Some of the oven's settings didn't work. When it rains, the lounge room skylight leaks a little bit. Otherwise, the stay was lovely. We had a nice braai on the patio with some friends over. Everyone had a very comfortable stay. The home is beautiful and in an awesome location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Graaitjie se terugvoer

Dear Andrea,

Thank you for the review and the feedback. We apologies for the inconvenienced caused, especially for the builders. We will inform the owner about the leak in the roof and the oven. We will attend to the DSTV asap. Graaitjie is a stunning house with a great location. We look forward to welcoming you back soon.

Graaitjie
Toni V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni V
Gesin met tieners

Spectacular location and magical pool.

Stunning location on the beachfront with a warm inviting pool. House clean and modern with all the mod cons one expects in a luxury accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Fantasties met die beste geriewe en pragtige uitsig op die see - lekker naby aan dorp en ander aktiwiteite.

Ek dink daar moet 'n opsie wees sodat huurders 'n skoonmaker wat deur julle vertrou word, daagliks kan laat inkom. Die hoofslaapkamer se stortwater loop oor die vloer - die helling is nie reg gebou nie. Sal weer en weer Graatjie huur - beste plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Graaitjie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons het skoonmakers wat ons gewoonlik aanbeveel, pleks jul net gevra het en ons sou spoedig planmaak. Ons sal beslis aandag gee aan die stort, baie dankie hiervoor. Sien uit na jul volgende besoek aan Graaitjie

Graaitjie
Vanaf R4 500
R4 500 R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-straat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14fa30871a61d29302b027530e39388e6c7a25c49aeb1a54cbc31cd0176f919260a37668a04793b98f866f7676521d3a2976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 6 Oyster Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806976 17.895219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem