Graaitjie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-straat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 500R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Graaitjie is 'n selfsorg-vakansiehuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en bekend vir 'n Mediterreense atmosfeer, hemelblou water, kalk-kothuise, tradisionele visserman-argitektuur en eindelose strande.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde badkamer met 'n bad word gedeel.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is blindings en deursigtige diefwering op alle vensters, asook 'n volledige alarmstelsel en kameras wat gemoedsrus verseker terwyl gaste by die swembad ontspan. Direkte toegang na die strand deur 'n klein hekkie is vanaf die dek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Graaitjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Ligging
- Oyster-straat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Graaitjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-straat 6, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom