Grace
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grace is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel in Worcester. Die eenheid is naby die middedorp se geriewe en besienswaardighede geleë.
Die eenheid het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gratis WiFi en 1 veilige onderdakparkeerplek voor die eenheid is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is lekker naby winkels, restaurante, die rolbalklub, Hoërskool Drostdy en ander geriewe in die dorp geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Grace sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Rensburg-singel 7, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom