Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Grace Beach House is ’n lieflike vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Die dorp is aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang, uitgestrekte strande, 'n riviermonding en verskeie marine- en voëlspesies.

Die houthuis beskik oor 3 slaapkamers met 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste waarvan 4 kinders kan wees. Daar is 2 slaapkamers met ’n dubbelbed en die derde kamer het ’n dubbel- en 'n stapelbed. Daar is ’n bad en 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede badkamer. ’n Buitestort met warm water is beskikbaar.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het ’n TV, gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die huis lei na 'n stoep met ’n braai-area en oorgenoeg sitplek.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanpaaie, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Grace Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Grace Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • Waterkantstraat 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterkantstraat 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dW7G5QLvqMCpmXG7b2TJtrTAKcUAkxfcNUu48BwkVWxEpycus?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 51 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.381829209619 21.421780377854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem