Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace on Argyle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Grace on Argyle
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B
Enkelreisiger

Comfortable and affordable.

It was perfect for my purposes. Close to all amenities, comfortable, neat and clean.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Thank you for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Spacious, homey and relaxed with great hospitality.

We had a lovely stay. We would highly recommend the accommodation to families with young children. 10/10 for hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Branko B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Branko B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelik, baie mooi kamers, uitstekend. Het gebruik kan maak van swembad, lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Dit was baie skoon en netjies. Ons het lekker gekuier.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Baie dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons het baie lekker gebly, netjies, skoon, veilig en Loveness het ons so welkom laat voel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Bly baie lekker, vriendelik, skoon, veilig, groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky R
Enkelreisiger

Lovely, serene spot.

Grace was such a lovely heaven, felt super safe as a solo female. In fact, the neighbourhood was perfect to jog and walk around too. Super close to where I needed to be in Rosebank. Thoughtful host, lots of lovely treats, and muffins were lovely. Neat, tidy, and spacious, will come again when I need to visit JHB. Thanks for a super stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas V
Gesin met klein kinders

Comfortable and pleasant.

Nice and centrally located, with easy access to Sandton and surrounding areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faried V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faried V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot kamer, goeie diens van Loveness, vriendelike eienares, lekker gebly.

Ek sou liewer nie Grace on Argyle aanbeveel nie! Sê nou die plek is geboek as ek weer wil kom bly? Nee, ek grap sommer. Mooi, skoon, netjiese plek in 'n goeie gebied geleë. Met my volgende reis Johannesburg toe, bly ek definitief weer by Grace on Argyle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Lieflike ruim woonstel.

Baie mooi uitsig. Ruim vertrek. Lekker groot bed. Alles wat benodig kan word. Sal beslis weer daar tuisgaan as ek in daardie area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Gesin met klein kinders

Ruim en netjies

Baie ruim, baie netjies, goed toegeruste eenheid. Veilige parkering in erf (nie onderdak). Tydens beurtkrag is 3x flitslampies voorsien. Alhoewel die gasvrou uitstedig was, was haar hulp beskikbaar om ons te ontvang en enige vrae te beantwoord. Sal graag weer van die fasiliteit gebruik maak indien die geleentheid hom voordoen.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious accommodation, well-equipped and run by a welcoming and helpful host.

For those needing a place to work it is ideal with a desk and good internet. There is generous space which is light and airy. The beds are comfortable and with excellent quality linen. Grace on Argyle is a winner for us. We will definitely return.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Enkelreisiger

A beautiful room in a beautiful location with great hosts. What more could one want.

Everything was as advertised or better, all the information I needed was supplied well in advance, and everything went smoothly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Besigheidsreis

Uitstekend waarde vir geld.

Groot spasie, netjies en gemaklik, sal definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H
Enkelreisiger

Woonstel is nogal heel groot. Die bed is soos massive.

Nice plek, ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Gesin met tieners

Awesome!

Ek beveel hierdie plek 100% aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beth B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth B
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing accommodation!

We had such a lovely stay here. We felt so at home and our children loved the beautiful garden. Warmest reception! You can definitely book here!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Argyle-laan 12, Craighall, Randburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb2b1d98be829b0e8d89b0856130a470dd12e5e98a6503125e7b0c5d39746626f267048d72498e81820b006815f0bcb1f8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 18 5 1 5 12 Argyle Avenue Craighall 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.113574450509 28.028271457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem