Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace on Four

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Inklok om 14:00 of soos vooraf gereël.
Vertrek om 10:00.
Geen gaste word toegelaat tensy vooraf reëlings gereël word nie.
Geen rook binne die huis nie.
As gaste van die kombuis gebruik gemaak het, laat dit asb. skoon.
Ontbyt kan gereël word teen 'n ekstra fooi per persoon.
Neem die ander gaste in ag – verminder jou geraas.
Gaste word toegelaat om in die braai-area te braai en van die kombuis gebruik te maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bekker Straat, , Polokwane, 0787, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZjY4OGNiLTkxZDYtNDZhOC04Mjk3LTA3ZTNkYjExZTE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 4 Bekker Street Fauna Park 0787 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.911063991019 29.482746273279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem