LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace to Grace | LekkeSlaap
+27

Grace to Grace

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Grace to Grace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tracey F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The house is equipped with everything we needed. We had a very wonderful, peaceful weekend with the beach just a few minutes' walk away.

Grace to Grace's terugvoer

Thank you Tracey, it was a pleasure having you. Warm regards

Grace to Grace
Danilla P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danilla P
Enkelreisiger

Gerieflik

Kombuis is volledig toegerus met onder andere 'n drukkoker en 'n eierkoker. Pragtige tuin. Privaat kuierarea met braaigeriewe.

Grace to Grace's terugvoer

Baie dankie Danilla, word opreg waardeer.
Groete

Grace to Grace
Klasie H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflike geriewe om te ontspan vir 'n heerlike vakansie.

Die eienaars het ons vriendelik ontvang en behandel. Ons kon ongestoord kom en gaan soos ons wou.

Leandre L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre L
Saam met vriende

It was a very relaxing weekend we enjoyed every second of it.

The home owners are very sweet people.

Fabian V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian V
Gesin met tieners

Home away from home

A wonderful hidden getaway in Strand. This cosy, comfortable unit is very clean and well kept and fulfilled all our needs. Close to the beach, but yet hidden from the busy hustle. We enjoyed a restful and peaceful stay. Would recommend it 100%.

Grace to Grace's terugvoer

Dear Fabian,
It is such a pleasure to host guests like you! Thank you for leaving our home in spotless condition!! Have a blessed 2021.
Kind regards,
Manda

Grace to Grace
Celestine M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n eer om by so ’n nice plekkie te kon oornag.

Die plek is asemrowend mooi en netjies en ons kon rustig verkeer en terselfdertyd die strand geniet wat loopafstand is. Die eienaars het ons baie tuis laat voel met hulle vriendelikheid en gasvryheid. Grace to Grace was sover die beste plek in Strand waarby ons al tuisgegaan het en ons sal dit enige tyd aanbeveel vir ander vakansiegangers. Ek gaan beslis weer by Grace to Grace bly as ek weer in Strand vakansie hou.

Harry G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G
Gesin met tieners

Vreeslik gemaklik baie naby aan die die see! Vriendelike gasheer en -vrou.

Voel soos huis weg van die huis af!

Ronet V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf!

Ons het heerlik gebly en gekuier by Grace to Grace. Vriendelike en opregte gasheer en gasvrou! Manda, baie dankie vir al jou moeite. Dankie vir die bottel wyn en sjokolade waarmee jy ons verwelkom het. Grace to Grace is 'n blyplek wat in 'n mens se hart inkruip en waarheen 'n mens graag wil teruggaan!

Sarel J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Uitstekende verblyf! Kan Grace to Grace vir enige iemand aanbeveel. Manda is 'n uitstekende gasvrou en haar plekkie het al ons verwagtinge oortref!

Karyn H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Grace to Grace gebly.

Privaatheid word gewaarborg. Die huis is knus en volledig toegerus. Definitief waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely stay at Grace to Grace.

Privacy is guaranteed. The house is cosy and fully equipped. Definitely value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Denise C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so tuis gevoel en ons Scotties het al begin dink dis ons nuwe tuiste.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam sonder om inmengerig te wees. Die perseel is baie skoon en netjies en die geriewe meer as wat jy aan kan dink. Ons furry friends het sommer vinnig maatjies gemaak met die eienaars se hond en besit geneem van die tuin. Die perseel is werklik 300 m van die see en 'n maklike stappie vir 'n groter hond.

Magdaleen d - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen d
Saam met vriende

Wonderlik verby!

Ons tydjie by Grace to Grace was ongelooflik lekker. Die mense is baie gasvry en behulpsaam. Die wyn en sjokolade was 'n lekker bederf! Lekker loopafstand na die strand. Dit voel so huislik daar. Sal beslis weer daar bly!

Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Grace to Grace aanbeveel.

Baie dankie Hans en Manda vir 'n baie netjiese eenheid, vir die puik fasiliteite, die wyn, die sjokolade en vir julle gasvryheid. Hoop om julle gou weer te sien.

Wessel V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar waar die koeie eens gemelk was, daar kruip die juweel van 'n tuiste weg in die Strand!

Grace to Grace is regtig 'n besondere wegbreekplekkie wat beide paartjies en of gesinne van tot en met 4 kan akkommodeer. Ligging is uitstekend en lewer meer as wat verwag word. Die volledige toegeruste eenheid bied alles wat benodig word en meer.

Grace to Grace's terugvoer

O Wessel, jy het my nou lekker laat lag. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon huisves. Groete, Manda en Hans

Grace to Grace
Sandra P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons vakansie by Grace to Grace was voorwaar 'n baie aangename een. Pragtige, gerieflike akkommodasie. Goed toegerus. Eienaars is baie gasvry. Sal beslis weer hier bly.

Grace to Grace's terugvoer

Baie dankie Sandra, ons sien beslis uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete, Manda en Hans

Grace to Grace
Erica G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G
Besigheidsreis

Uitstekend.

5 ster diens. Luukse akkommodasie. Sentraal geleë. Vriendelike ontvangs.

Grace to Grace's terugvoer

Dankie Erica, was voorwaar 'n groot plesier om julle te akkommodeer.
Groete,
Manda en Hans

Grace to Grace
Gerrit K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese eenheid in 'n pragtige tuin.

Was baie aangenaam. Baie goed toegerus en netjies, skoon. Baie dankie vir die lekker komplimentêre wyne. Manda het ons gul ontvang. Ons het baie lekker daar gebly en kon voordeel trek uit die spesiale aanbieding.

Grace to Grace's terugvoer

Baie dankie Gerrit. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Manda en Hans

Grace to Grace
Ilana S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S
Gesin met klein kinders

"Home away from home" in the true sense of the word.

Such a treasure. We are a family of 5 and found both the accommodation and our hosts, Manda and Hans, to be excellent and way above our expectations. They went out of their way to make us feel welcome and comfortable. Van der Stel has all the amenities you could possibly need and more. Wonderfully close to the beach and yet still in a very quiet neighbourhood of Strand. I would recommend this to anyone and will definitely visit them again.

Grace to Grace's terugvoer

Dear Ilana,

Thank you for your kind feedback. It was such a pleasure hosting you and your family.

Kindest regards,
Van Der Stel

Grace to Grace
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqqtJEumd3wgYqEofqhGtr8v297IW7VRaaVboDMaiEkF5VV4E9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 8 Van Der Stel Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.106345847155 18.822897970676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!