Gradon Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DJ Wood-straat 1, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R615 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gradon Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Bellville en is net 'n entjie se ry vanaf die Kaapse middestad, die V&A Waterfront en Grandwest Casino.
Die gastehuis het verskeie verblyfopsies insluitend gesinskamers met slaapplek vir 4, dubbelkamers en deluxe-koningkamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n klerekas, TV, ketel en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 24 uur van die dag personeel aan diens vir enige bystand wat gaste mag nodig kry.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 3
Ligging
- DJ Wood-straat 1, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Gradon Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DJ Wood-straat 1, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom