LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grand Blue D | LekkeSlaap
+57

Grand Blue D

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Grand Blue D
Netheid
4.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.4/5
Lisa G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, kalm atmosfeer en vriendelike diens!

Ek het die verblyf baie geniet. Ek sal dit oor en oor aanbeveel. Netjies skoon, rustige atmosfeer en vriendelike diens! Was net bietjie upset oor my breakfast die volgende oggend. Maar al die ander dinge, tot by die swembad en braai-area was mooi skoon en genotvol. Dankie!

Steve M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steve M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Indien jy die Kaap wil besoek, nie kilometers ver wil ry nie, net ontspan dan is die plek vir jou. Naby winkels, strand en veilig.

Sibongile M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and clean rooms.

The accommodation needs more staff as the are three workers. They take longer to finish tidying the house.

Safety At Work S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Safety At Work S
Besigheidsreis

Goeie ligging en baie mooi plek maar geen aandag word gegee and klein goedjies. Ligte word nie vervang as hulle blaas nie en beddegoed vuil.

Mooi en nuwe plek in 'n mooi area maar word nie na gekyk nie. Ligte wat geblaas het word nie vervang nie en swak WiFi. Hulle het ons geskuif na 'n ander kamer waar die WiFi baie beter was maar daar was ook ligte geblaas en beddegoed vuil. Was nooit geruil gewees na vorige mense uitgetrek het nie.

Nicky L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Nicky L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ek verwag het nie.

Die plek is baie mooi, maar geen diens nie en die mense is glad nie behulpsaam nie, ek sal nooit weer daar bly nie.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balersweg 45, Sunset Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOwrEOsISjOKdI6mofCJ4RleXjKGyyDhtRRX7KRzYi37dy39Aq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 45 Balers Way Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.853517 18.495539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!