Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grand Vue Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grand Vue-weg 28a, Walmer Landgoed, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R3 260 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Grand Vue Cottage is 'n selfsorgeenheid in die Kaapse buurt, Walmer Estate, hoog teen die berg onder Duiwelspiek. Die uitsig van die eenheid af is uitstekend en gaste sal Leeukop, Seinheuwel, Tafelbaai en die Kaapstad-hawe sien. Dit is ideaal vir gesinne en groepe reisigers wat graag naby die stad wil wees, maar tog wil ontspan.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die uitstekende uitsig oor Kaapstad is uniek, die eenheid is pragtig versier, en spog met 'n tuin en swembad om in te ontspan ná 'n dag van Kaapstad verken. Die eenheid is op die onderste verdieping van die dubbelverdiepinghuis en het 'n aparte, privaat ingang. Dit is ook net 'n klein entjie se ry van die middestad af waar gaste 'n rits goeie restaurante, kroeë en musiek-venues sal raakloop.

Slaapplek

’n Bespreking by Grand Vue Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Grand Vue-weg 28a, Walmer Landgoed, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 260
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 260
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grand Vue-weg 28a, Walmer Landgoed, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14dcb4b2ba035db4dda25b99859974724134c903887f0bd589100ce7a4957996aac58ec42252b73357e8b67cb352cf5d3949?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 260 per nag, vir 6 mense 28a Grand Vue Road Walmer Estate 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -33.937488956331 18.442931006746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem