Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Walmer Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Estate Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer Estate

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledi...

Vanaf
R1 783
per nag (plek vir 5)
Gastehuis in Walmer Estate

The Duke Guesthouse bied selfsorg-eenhede en is in Walmer Estate sowat 3 km van Kaapstad se sakekern af. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat opsoek is na 'n gerieflike oorslaapplek naby die middestad. The Duke G...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer Estate

Star Holiday Apartments bied verblyf in Kaapstad en is versier met stedelike panache van die beste gehalte. Hierdie luukse drieverdierping-woonstelblok bied verblyf met 'n villa-styl. Daar is 7 eenhede en die 2- e...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walmer Estate

Cape Red Door Cottage is 'n ruim Kaap-Hollandse selfsorgkothuis wat smaakvol versier is naby Kaapstad se sakekern. Dié kothuis bied slaapplek vir 4 persone en is lekker naby aan bekende restaurante, kuierplekke, Ta...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Walmer Estate

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in University Estate, Wes-Kaap

6 Rhodes Avenue is 'n elegante, kunstige selfsorghuis in die Universiteitsoord. Die kenmerkende blou heining omraam die pragtige, welige tuin. Daar is 'n ook 'n stoep, en die huis bied toegang tot 'n privaat binneho...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Skye Cottage is in die outentieke voorstad Upper Woodstock in Kaapstad geleë en bied gaste 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of publieke vervoer verken kan word. Dit is ook net 'n entjie se ry na d...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Afribode Angel Cottage is in die voorstad Upper Woodstock in die outentieke Kaapstad geleë en bied 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of openbare vervoer verken kan word. Dit is net 'n entjie se ry ...

Vanaf
R1 885
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Zonnebloem Room with Garden bied 2 gemeubileerde kamers met 'n sitkamer, kombuis en 2 badkamers in Kaapstad. Daar is 'n groot stoep voor die huis waar gaste kan braai en oor Kaapstad se hawe kan uitkyk. Die eiendom...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

3 Canterbury Square bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, helder en lugtige drieslaapkamer-dorpshuis in die voorstad Zonnebloem in Kaapstad. Die dorpshuis is in 'n veilige, residensiële kompleks geleë met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...