Grande Kloof Boutique Hotel
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 69, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad.
Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam 80 gaste. Tuinkamers is op die onderste vloer en ideaal vir enkelreisigers wat 'n tuinomgewing geniet. Daar is nog 'n kamer op dieselfde vlak as wat die ontvangsarea is en dié kamer bied sakpas-verblyf. Die kamers op die boonste vloer sluit twee opsies met pragtige see- en berg-uitsigte in. Die 2 Deluxe-kamers het elkeen 'n oopplan-badkamer. Daar is ook Luukse kamers wat elkeen baie ruim, lig en lugtig is. Ons het ook 'n uitbreiding wat onlangs oorgedoen is en bestaan uit 8 kamers met stapelbeddens en 'n gedeelde badkamer. Dit is ideaal vir rugsakreisigers en groepe.
Daar is 'n Jacuzzi en 'n sauna.
Ontspan in die smaakvol ingerigte sitkamer en luukse kroegarea. Die sitkamer- en kroegarea bied gratis WiFi en is die perfekte plek om te ontspan. Daar is orals WiFi beskikbaar in die hotel, by die selfsorgwoonstelle en die rugsakreisigersverblyf.
Die eiendom se ligging is ideaal tussen Bantrybaai en Seepunt en maak dit 'n uitstekende vakansiebestemming as gaste naby lieflike strande, goeie restaurante, kafees, en meer wil wees. Kaapstad is gewild vir die V&A Waterfront wat net 3 minute se ry ver is en wêreldklas-inkopies en vermaak bied.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Allen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- Kloofstraat 69, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Grande Kloof Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fresnaye Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kloofstraat 69, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom