LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grande Plaisir Apartment & Villa | LekkeSlaap
+70

Grande Plaisir Apartment & Villa

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Grande Plaisir Apartment & Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erwin S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties in Franschoek

10 uit 10! Marlicia was 'n uitstekende gasvrou wat ons laat welkom voel het met die intrapslag. Die eenheid is stylvol ingerig met alles en meer as wat mens kan nodig hê. Die spesiale aandag van esktra bederfies was opvallend en besonders. Sy het ons ook waardevolle inligting gegee oor wat om te doen en waar om te eet in Franschhoek. Ons sal Grande Plaisir definitief aanbeveel en kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het, ek sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Corene T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier. Die eenheid is skoon en netjies.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is baie skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier en kan Grande Plaisir aanbeveel met ’n geruste hart.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet! Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom. Mooiloop!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Willem V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, smaakvol en vriendelik.

Vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Smaakvolle, netjiese wooneenheid. Stil woonbuurt waar mens veilig voel.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het. Vriendelike groete

Grande Plaisir Apartment & Villa
Janeen V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen V
Besigheidsreis

Heerlike verblyf met 'n tuin en atmosfeer wat geweldig ontspanne was.

Die foto's kom nie naby om die skoonheid van hierdie eiendom te wys nie. Ons was aangenaam verras met die ekstra's waaraan gedink was. Die gasvrou het dit werklik vir ons laat voel asof ons tuis is. Uitstekend geleë, uitstekende verblyf. Ek sal dit aanbeveel vir besigheid- sowel as vir vakansieverblyf.

Anathi B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anathi B
Saam met vriende

Absolutely enjoyed our stay - the host is amazing and very helpful too.

I would definitely recommend this accommodation and we are definitely coming back in February.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Thanks! Looking forward to having you back.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Ria S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Besonders.

Heerlike ervaring gewees. Smaakvolle dekor, ruimte vir groep mense, lekker hoekies in die tuin, gasvryheid, klein details wat spesiaal was. Ons sal weer kom.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Dankie Ria, was heerlik om julle te ontmoet. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Alba M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba M
Saam met vriende

Fantasties.

Smaakvolle, super netjiese cottage en 'n heerlike stoepie. Baie privaat. Ek sal hierdie akkommodasie beslis 'n 10 uit 10 gee.

Freddie E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute geluk!

Marlicia was van die begin tot die einde die aangenaamste gasvrou. Alles was perfek voorberei vir ons verblyf. En ons het waardevolle inligting gekry oor wat om te doen en waar om te eet in Franschhoek, wat by die kwaliteit van ons ervaring gevoeg het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolute bliss!

Marlicia was the most gracious host from the start to the end. Everything was perfectly prepared for our stay. And we where given valuable information about what to do en where to eat in Franschhoek which added to the quality of our experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Many thanks. I love having you!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Johan S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in die hartjie van Franschhoek!

Marlicia het ons baie welkom laat voel en is 'n fantastiese gasvrou! Die plek was baie netjies met al die nodige bykomstighede. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Nicole H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met vriende

A wonderful stay!

We thoroughly enjoyed our stay in the apartment and Franschhoek, so much to visit and discover!

Kevin K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese woning!

Ek is baie beïndruk met Grande Plaisir. Marlicia het ons vriendelik verwelkom en ons verras met 'n lekker bottel wyn! Die woning is ruim, skoon, stylvol en baie goed toegerus. Julle sien ons verseker binnekort weer!

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Baie dankie, ek sien uit om julle terug te verwelkom!

Grande Plaisir Apartment & Villa
C.j M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.j M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, skoon, mooi kamers en die bed was baie gemaklik.

Ons sal Grande Plaisir enige tyd aanbeveel!

Lize R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en prakties.

Grande Plaisir is 'n heerlike knus blyplekkie en Marlicia, die gasvrou, se klein bederfies word baie waardeer. Definitief goeie waarde vir geld.

Abrie K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fonds!

Een van die beste verblyfplekke waar ons in 'n lang tyd gebly het. Marlicia se kommunikasie vooraf en die manier hoe sy ons ontvang en verwelkom het, getuig van professionaliteit. Ons was besonder beïndruk met die fasiliteite in die kothuis, asook die keurige en smaakvolle manier waarop dit ingerig is. Daar is werklik alles wat 'n mens mag nodig kry - en meer. Baie dankie, Marlicia, vir die botter, melk en groenvye in die yskas - en veral vir die bottel rooiwyn. Dit was 'n wenner!

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Beste Abrie, baie dankie. Dit was een groot plesier om julle te ontvang.

Grande Plaisir Apartment & Villa
Lynette D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D
Saam met vriende

Baie spasie, skoon, netjies en absoluut lieflik!

Ons kon nie vir beter vra nie. Die huis is stylvol, skoon en perfek gelëe. Merlicia se personal touch het als ekstra spesiaal gemaak.

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Julle was ons oulikste "net vir die girls" groep! Hoop ons sien julle weer!

Grande Plaisir Apartment & Villa
Pieter V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en onverbeterlik.

Ons was aangenaam verras deur die ligging en netheid van die villa. Alles was daar wat jy nodig gehad het. Beddens perfek en die kaggel was 'n wenner. Beveel beslis aan vir die persone wat die beter dinge in die lewe geniet.

Kim L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek is baie beïndruk met Marlicia van Grande Plaisir, die mees vriendelike en gawe mensie. Die eenheid self is absoluut, asemrowend, pragtig en baie netjies. Ons het onmiddellik tuis gevoel en kon heerlik ontspan. Ons sal definitief weer kom oorbly en het Grande Plaisir al klaar aan vriende aanbeveel.

Rani B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik geleë.

Baie lekker gebly. Die plek is skoon, netjies, goed geleë en veilig.

Dorita E - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig by 'n pragtige plek!

Marlicia bederf mens behoorlik met wyn, beskuit, koekies, sjerrie en vrugte in die kamer. Baie spesiaal en persoonlik. Pragtige uitsigte op Franschhoekberge.

Elizabeth B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike verblyf.

Die gasvrou is uiters behulpsaam en die dame wat die plek skoonmaak is baie vriendelik en bereid om te help! Ons sal die verblyf aanbeveel en sal definitief weer soontoe gaan. Ons was so bederf!

Louis F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, toeganklik, plesier.

Baie mooi plek wat deur baie vriendelike mense besit/bestuur word. Hulle laat jou sommer dadelik tuis voel. Die eenheid was tien teen een onlangs gebou/restoureer, en is in top toestand. Baie mooi, en luuks. Jy kry tot beskuit, sjerrie en 'n bottel rooiwyn gratis met jou aankoms! Alles baie lekker!

Marnus E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus E
Saam met vriende

Grande Plaisir het regtig al ons verwagtinge oortref, van die massiewe groot, luukse, skoon en netjiese kamers tot die kaggeltjie wat ons warm gehou het.

Grande Plaisir is splinternuut en daar was baie moeite gedoen om die plek mooi en funksioneel te maak. Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Alles is netjies en die plek is goed uiteengesit. Die kamers en badkamers is massief groot, luuks, skoon en netjies en is deur die loop van ons verblyf so gehou. Die kombuis het alles wat mens nodig het en meer. Die woonkamer het 'n kaggeltjie wat die plek warm en gesellig maak. Daar is ook 'n lekker braai-area met swembad buite. Die mense is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal definitief weer terugkom vir nog! Kan nie wag nie!

Grande Plaisir Apartment & Villa's terugvoer

Hallo Marnus, sjoe, baie dankie! Hierdie is ook onverwags. Ek waardeer jou moeite en sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Mooi dag en beste wense,
Marlicia

Grande Plaisir Apartment & Villa
Vanaf
R1 655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 9, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a042bdd185af34363b233a4ff34a95e3d78207d12efaae9a4a056c216c8c252493c2e20c65b98d81e0da2e20b0e83fb5ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 655  per nag(plek vir 2) 22 5 1 5 9 Nerina Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.910047631315 19.127894639969
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!