Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grandpa Oak

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Grandpa Oak
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nathalie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie D
Gesin met tieners

Very pleasant and everything accessible.

We enjoyed the quietness, walking to the shops, and took the kids to Birds Paradise. We will be bringing my mother-in-law next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate D

An ideally situated place, with a nice pool and a great host.

We really enjoyed our stay. There were a few minor things that would have made it better (soap and a hand towel in the bathroom and an extension cable so the side light in the main bedroom could plug in), but the host was extremely friendly and helpful. The place was generally clean, and I'd stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond J
Gesin met klein kinders

Awesome, lovely stay.

We had a lovely stay. Had use of swimming pool just for us, which was a bonus. Working space in the kitchen is a bit small. There is a small table and only 4 chairs, whereas it's a 6 sleeper. It gets a bit hot inside, especially at night in summer, so fans or an air conditioner would be great. It was nice and quiet, just what we needed. It rained on Saturday, and there was a leak at the indoor fireplace and in the bedroom at the back. Outside: Nice small braai stand. Steel table and 4 chairs (some cushions would be great for the chairs).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maresa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maresa S
Saam met vriende

Probeer vermy.

Baie onaangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grandpa Oak se terugvoer

Beste Maresa,

Jy self was nie hier nie en het ook nie laat weet dat ander gaste in jou plek gaan kom nie.
Terwyl jy kritiek lewer op verskeie aspekte van ons eiendom, is ons bly om te hoor dat die sjokolades na jou sin was.
Ons het egter 'n verskil van mening oor die kontak met die webwerf en die bewering van leuens.

Grandpa Oak
John B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John B
Gesin met tieners

It was okay, I would say misleading advertising.

The house really needs updating, especially the kitchen. We were six people but there were only 4 chairs, the table could not accommodate all of us, far too small. The only area that was good, was the bathroom. The house that was advertised was not the house we "really" booked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grandpa Oak se terugvoer

Dear John,
Thank you for the feedback and note. The photos of what you booked are available and I believe our cost for the unit warrants all on offer. We however value your opinion and we thank you for your support.
Theresa

Grandpa Oak
Trevor D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation is nice. Our only issue was the fact that we had no hot water for showering/bathing.

Other than the issue with the hot water, we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grandpa Oak se terugvoer

Dear Trevor

Thank you very much for staying with us.

Apologies once again for the hot water. The problem has now been sorted.

Best Regards
Theresa

Grandpa Oak
Yvette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Heerlik

Theresa was ongelooflik vriendelik en ons het baie lekker gebly. Die plekkie het soos plaas gevoel en ons het die kaggel in die kombuis baie geniet. Ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Het beslis in ons behoefte voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathew H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathew H
Besigheidsreis

Neat and tidy rooms, excellent water pressure, lovely pool and a very generous host!

We arrived at the accommodation, this is where my team would be staying for a weekend. Theresa was very warm and welcoming and we had a good stay. She was also accommodating regarding our check-in and check-out times as our work vehicle had broken down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil P
Saam met vriende

Uitstekend.

Baie lekker naweek daar gehad. Theresa was 'n baie aangename gasvrou. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Gesin met tieners

Value for money, quality stay.

The place exceeded our expectations. Theresa was a lovely and thoughtful host. The area was equally lovely and offered great convenience and fun attractions and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cay M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cay M
Gesin met klein kinders

I'm returning in December that says it all.

Theresa was such a super star. Felt like I know her for years, so accommodating and really went out of her way for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi D
Gesin met klein kinders

Netjiese eenheid, gedeelde erf met einaars.

Die plek was netjies, en goed uitgerus. Eienaars was vriendelik, en was baie oulik met ons diere. Daar is slegs 'n deur tussen die hoofslaapkamer van die eienaars en die eenheid se badkamer. En ons kon hul hoor, terwyl ons die badkamer gebruik (maw hul kan ons ook hoor). Deel erf met eienaars. Geen diewering aan vensters en deure. Ek glo die eienaars moet vooraf mense bewusmaak dat die eenhied op dieselfde erf is as hul huis, en dat geriewe gedeel word met hul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grandpa Oak se terugvoer

Beste Rudi,

Baie dankie vir jou resensie. Ons neem kennis en is in die proses om 'n heining tussen die hoof huis en gastehuis op te sit. Daar is nie diewering nie maar die area is inderdaad baie stil en baie veilig op die platteland, en daar was tot dusver geen insidente. Hier is ook 'n baie aktiewe buurtwag. Baie dankie vir julle besoek. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ook julle hondjies.

Groete
Grandpa Oak

Grandpa Oak
Alfred F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred F
Gesin met tieners

Wonderlik, fantasties, onvergeetlik en 'n naweek wat ek nie gou sal vergeet nie.

'n Onvergeetlike naweek agter die rug. Sal enige een aanbeveel om by Grandpa Oak in te boek. Ons was goed ontvang. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die eienaars is lieflike mense wat jou tuis laat voel. Dit was werklik 'n wonderlike naweek. Baie dankie Theresa en eggenoot vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Soos ek gesê het, dit was ongelooflik. Vriendelikheid, gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deralle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deralle J
Saam met vriende

Baie oulike plekkie.

Grandpa Oak is definitief 'n plek om te gaan rustig wees en ontspan. Veilige omgewing. Baie netjies en die beste ontvangs ooit! Die huis het alles wat jy benodig en Theresa is die mees vriendelikste mens ooit. Ons kon lekker kuier langs die swembad. Alles was net 10/10. Dankie vir 'n awesome tyd Theresa. Ek sal beslis jou plekkie aanbeveel. En definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Gesin met klein kinders

Warm, homely atmosphere.

The host was warm and inviting, catered to every whim we had. The area is quiet and a stone's throw away from the supermarket for any needs. Safe and secure, the unit catered to anything and everything we needed. I would definitely recommend this place to anyone. Thanks again to Theresa and family for an amazing weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh J
Gesin met klein kinders

We had a lovely, peaceful and relaxing weekend.

We had a lovely peaceful weekend. We were greeted by the owner, Theresa, with an amazingly warm and friendly welcome, we each got a chocolate on our beds which were such a cute and sweet touch after having such a long drive. Everything we needed was in the house. We even had a gas stove, lights and Wi-Fi during loadshedding which was great. She was very accommodating with anything else we may have needed or had questions about. We were also allowed to bring our fur baby which is such an upside for us. She treated him with absolute love and let him roam the garden and grounds for the entire weekend which he loved. The garden is so peaceful with a beautiful large oak tree that gives lovely shade to the surrounding area. We also got to use the swimming pool in the lovely hot weather which we and our son absolutely enjoyed without a doubt. The pool is also surrounded by a fence with a gate so you don't have the worry of your kids or fur baby's getting into the pool without you knowing. We had a great weekend and we will most definitely be back by Grandpa Oak again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K
Besigheidsreis

Rustig.

Dit was 'n sakereis, ons het dit rustig gevind na 'n dag se harde werk kon ons lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grandpa Oak se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om die span hier te hê. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Grandpa Oak
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 64, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36d793843ff10daffeecd7d9e21619ab993f332753125ca1efa80a231a3d82cd756d5c861ce2fc9631d11dbf670d8a8e740?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 64 Victoria Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8035786 19.8768252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem