Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Graskop Self Catering

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Graskop Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Gordon V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en veilig, en netjies ingerig.

Ja, prys was ook baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Graskop Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle het dit geniet.
Groete
Erika

Graskop Self Catering
Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net 1 aand gebly.

Die plek is skoon en netjies, die wifi haak meer as wat hy werk. Die braaier in die huis het geweldig baie gerook in die huis, stel voor jul maak die braaier reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op ons wittebrood by The Cosy Guest House.

Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons was 'n week daar en het elke oomblik geniet. Vriendelik, netjies en gasvry. Baie lekker stil area en perfek vir 'n wegbreek van die dag tot dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claredonstraat 43, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2151fd943065c92eae42a356eac89956cf11795d1340b2d0aba44f61eb51bea9d49d25ee4d9cee89dc7b0df5f3c1b122092e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 43 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933059108781 30.836571713493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem