Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grazia's Luxury Overnight Rooms

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lelanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Grazia's Luxury Overnight Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Handrie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handrie P
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly, baie skoon, netjies en pragtig.

Ons het baie lekker gebly! Dis perfek vir oornag! Baie spasie, alles wat mens nodig het. Dit is verskriklik netjies en skoon en dan nog pragtig ook! Daar is WiFi, Disney Plus en Netflix! Ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Popi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Popi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top of the world.

This was the best place I stayed at in Harrismith. The welcome, the cleanliness, and security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolien V
Gesin met tieners

Sal vir seker weer daar oorslaap. Plek is pragtig en skoon.

Hierdie gastehuis was awesome! Alles was silwerskoon. Linne was skoon en net die beste! Soveel klein "detail" binne in kamers. Die fotos kan nie al die mooi vasvang nie! Ons sal vir seker weer daar gaan oorbly. Tien uit tien vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Dankie vir die fantastiese resensie, Nicolien. As my gaste gelukkig is, is ek gelukkig. Julle was sulke lekker vriendelike gaste. Ek sien uit om julle weer te ontvang.
Voorspoed,
Lelanie

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Edrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Netjies. Lekker koekies. Lekker geslaap.

Ons het lekker gebly. Dankie, alles was baie skoon en netjies. Die eienaar is baie vriendelik en bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances L

Affordable, safe and luxurious.

First of all, we were very kindly and warmly welcomed by the host, Lelanie. The rooms are as the name describes it, luxury. The rooms are modern, very beautiful, neat and clean. Safety is a priority at Grazia's with secure parking and an alarm for every room. We would advise anyone to visit and book Grazia's Luxury Overnight Rooms on LekkeSlaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Thank you for your kind words. I am glad you enjoyed the rooms. It was such a pleasure hosting you and your family.
Blessings
Lelanie

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Gerhard P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit oornag was uitstekend.

Die fasiliteite is modern en besonder skoon. Die eienaar se raad, bystand en ondersteuning was onberispelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful overnight stay. Recommend to all family and friends.

Wonderfully decorated, clean and well-equipped room. The hostess was great and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en skoon. Kamers baie mooi. Veilige parkering.

Beslis baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Dankie Carien
Was so lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle weer te huisves.
Groete
Lelanie

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Andries V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was vir ons baie lekker om hier te oornag. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en geen moeite was te veel om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie, Andries. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Jill V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience.

Excellent accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Thanks so much for the review, Jill. It was awesome to meet you. A happy customer makes me smile. Looking forward to hosting you in the future.

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Elretha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elretha H
Gesin met klein kinders

Besonders.

Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grazia's Luxury Overnight Rooms se terugvoer

Hallo Elretha

Dankie dat jy Grazia aanbeveel, maar tog baie jammer dat jy voel die kamer was nie waarde vir geld nie asook die netheid (wat vreemd is vir my). Ek sal waardeer as jy kan sê hoekom jy so voel? Die veiligheid verstaan ek ook nie, aangesien dit kamers omhein is met elektriese heining. Asseblief, deel jou gevoel hieroor, ek hoor graag wat my gaste sê, jul opinie is belangrik.
Vriendelike groete
Lelanie

Grazia's Luxury Overnight Rooms
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindley-straat 38, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d527f1be6742b444679a47b547ca9113f612b14cf0fb7462bc598a4b610d4c86a1ac9f77bff5e7b6d75152078e3e913165?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 38 Lindley Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.275081072339 29.133672192732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem