Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Hills Forest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Green Hills Forest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nicholas W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas W
Gesin met klein kinders

Convenient, close to all major attractions, clean, safe, comfortable.

This was an excellent choice for accommodation within the Garden Route. Our cottage was very well equipped with everything we needed and was extremely close to several major attractions, as well as restaurants and shops. Definitely somewhere we would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola C
Gesin met tieners

We had a very pleasant stay. Thank you, Sue and family.

Very comfortable accommodation, though quite small. The dining area is outside with limited seating indoors, so when it was raining we were not able to eat outside. Otherwise, it suited our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O
Saam met vriende

Highly enjoyable stay over with friends.

Green Hills Forest Lodge is easily accessible from the N2, also with motorcycles. Sue was constantly in contact and very accommodating as we arrived late. They had the jacuzzi going for us, and it was such a nice way to relax after our trip. Both the units we booked were clean and neat with everything you might need. We only stayed one night, but would easily have stayed longer. I can highly recommend Green Hills Forest Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met tieners

Awesome.

Excellent blyplek! Jacuzzi met "donkie" vir ekstra hitte geniet asook braai geriewe. Hulle het ook 'n generator wat ligte en dakwaaier aanhou gedurende stage 6 loadshedding! was regtig 'n awesome gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and for taking the time to share your experience. It makes us very happy to know that you all enjoyed yourselves!

Green Hills Forest Lodge
Llewelyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewelyn D
Saam met vriende

Baie rustig.

Vreeslik lekker, net te min hout vir kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

I'm happy that you all enjoyed yourselves! Sorry about the wood, we always try to leave a supply of dry braai wood at each unit. It's free, we don't charge for it - if more is needed and we have available, we are more than happy to supply extra.

Green Hills Forest Lodge
Morne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The facilities were not worth the price charged.

The facilities were not worth the price charged. Better options available at a lower cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

This unit has its own private Jacuzzi - because of this we do charge extra for this particular unit. We have many returning guests who love to stay in Unit 4 and will only book if this unit is available! The Jacuzzi is always sparkly clean, hot and ready for guests' arrival. However, we do have other units which are much cheaper should this facility not be a requirement.

Green Hills Forest Lodge
Henry L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het al 'n paar keer hier gebly en soos altyd is die geriewe netjies en voldoen aan ons behoeftes. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

It's always a pleasure to have you stay at Green Hills and we look forward to your next visit!

Green Hills Forest Lodge
Bronwyn V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bronwyn V
Gesin met klein kinders

Not a pleasant stay.

The unit was not clean and had a mouldy smell to it. The linen and bedding were very old and not clean. Also, the curtains are not conducive to sleep, and the unit becomes light at 4:10. There is also no bathroom upstairs, and walking down the steep stairs at night was dangerous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

We appreciate any review, good or bad that we receive because it gives us the opportunity to improve what we can and reflect on where we can do better. Our units are clean and certainly don't smell. Our linen and bedding is clean, washed and ironed. We do not leave old dirty bedding on the beds for the next guest's arrival. On longer stays we do a full linen change approximately every 4 days, you only stayed for a total of 2 nights and it would have been unreasonable in your instance for you to expect this after 1 night. The stairs are built to code and with regards to a bathroom upstairs, that is impractical.

Green Hills Forest Lodge
Cheryl C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C

What a absolute gem.

We had a truly lovely time. Everything about our stay was so enjoyable and didn't want for anything at all. The hot Jacuzzi in the cold was the absolute highlight of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Very pleased to know that you all enjoyed yourselves and thank you for taking the time to review your stay!!

Green Hills Forest Lodge
Nicole L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L
Gesin met klein kinders

Great accommodation with Jacuzzi.

We loved our stay at Green Hills. Sue and Dean were great and provided great support during our stay. Well-equipped accommodation with a great outside area and of course a jacuzzi. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and we look forward to your return visit.

Green Hills Forest Lodge
Marnus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ononderbroke stilte en rus.

Die hut waarin ons gebly het was presies dit wat jy nodig het om te ontspan. Witstert takbokke kom groet jou in die oggend en die lower groen natuur skep die regte gevoel van afskakel en rus.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and sharing your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Werner R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met tieners

Fenomenaal, pragtig en skoon. Baie aangename gasheer en gasvrou.

Die akkommodasie is baie sentraal geleë, daar is 'n superette wat baie goed toegerus is, 2 km aan op die N2. Jy kan ook daar 'n heel bekostigbare ontbyt eet. Daar is ook 'n paar plekke om te besoek in die omtrekke vir daguitstappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for a super review. Very happy that you all enjoyed yourselves.

Green Hills Forest Lodge
Shona C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shona C
Gesin met klein kinders

Peaceful. Beautiful.

Awesome weather. Comfortable stay. Deer that come for their morning and evening apples, strawberries and grapes. An absolute relaxation destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Green Hills.

Green Hills Forest Lodge
Marilie F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker verblyf.

Alles was net so oulik toegerus, ons het in eenheid gebly met Jacuzzi sal enige tyd teruggaan. Skoon, netjies, asemrowende natuurlike skoonheid. Eienaars is hulpvaardig en vriendelik. Alles net pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review. It is much appreciated.

Green Hills Forest Lodge
Tanya P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Second time visiting and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and we look forward to your return.

Green Hills Forest Lodge
Thinus P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P
Gesin met klein kinders

Mooi, rustig en naby als.

Baie lekker gebly. Het die wandelpad deur die woud geniet. Die takbokkies wat uit die woud gekom het, het die kinders verras. Hulle het kragopwekkers vir wanneer dit beurtkrag is. Dit is 'n groot voordeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Away in nature and with animals. All you need in one place. Loved it.

Would advise to add solid roof over outdoor seating area. Also decking from porch past jacuzzi to cabana area. Love feeding animals and traveling to local towns. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashudu R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashudu R
Gesin met klein kinders

Clean and peaceful place.

Friendly host. A clean and peaceful place. WiFi and Netflix with excellent connectivity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fayrouz N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fayrouz N
Gesin met klein kinders

Would definitely go again.

Very nice and quiet, if you love nature it's definitely a go.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Skippy B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skippy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular location and view surrounded by nature.

This accommodation is perfectly located along the East Coast- with a luscious green forest within the accommodation. The lodge was as neat as a pin and all the essential necessities were available, which made for a comfortable stay. They used a generator during load shedding for the lights, which was greatly appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay - very happy that you both enjoyed yourselves!

Green Hills Forest Lodge
Wesley W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreeknaweek, privaat en netjies.

Eenheid 4 was baie netjies, hulle het moeite ingesit om hulle gaste met loadshedding te akkommodeer dat die ligte aanbly. Green Hills skep die illusie dat jy weggesteek is in die bos alhoewel jy relatief naby an al die dorpies in die rondte is. Die eienaars was verskriklik hulpvaardig met enige navrae en privaatheid was ten alle tye gerespekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Pleased to see that you both enjoyed yourselves and thank you for taking the time to review your stay.

Green Hills Forest Lodge
Corry R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and an amazing view and close to a lot of the main attractions for that area and not to far from Plettenberg Bay, incase you forgot something.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and for sharing your experience with others!

Green Hills Forest Lodge
Monique J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek.

Rustig, pragtig en ontspannend in die jacuzzi in eenheid 4. Vriendelike diens deur Sue. Ons gaan beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay - happy that you enjoyed yourselves and we certainly look forward to your return visit!

Green Hills Forest Lodge
Joce S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joce S

Ideale oornagverblyf.

Akkommodasie is goed toegerus en baie netjies. Alhoewel dit langs die N2 geleë is, het ons die "bosgevoel" gekry wat reg die naam laat geskied. Die ontvangs was ook vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and very pleased to see that you relaxed and enjoyed your time at Green Hills.

Green Hills Forest Lodge
Rinus K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rinus K
Gesin met tieners

Die wooneenheid was netjies, maar daar kan miskien aandag gegee word aan instandhouding van die geboue. Kommunikasie en aandag van die eienaars was uitstekend.

Met toerisme wat gebukkend gaan onder die las van inperkings is dit verstaanbaar dat alles nie meer so perfek in stand gehou kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Gesin met tieners

Lekker.

Baie netjies, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and sharing your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Zari P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zari P
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige plekkie.

Heerlike plekkie om te bly. Bokkies op die gronde was so mooi. Ligging is perfek naby al die groot aantrekkingspunte. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for sharing your experience and very happy that you and your family relaxed and enjoyed your stay plus the visits from the deer. We look forward to your return visit!!

Green Hills Forest Lodge
Riekert S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riekert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

'n Gemaklike bank of stoele ontbreek wat dit ongemaklik maak om lekker te kan ontspan en rustige te kuier met 'n boek. Al sitplek is 'n piekniekbank, ou, regop stoel en houtbank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ons honeymoon

Plek was amazing. Ons het elke aand jacuzzi en was heerlik. Die plek is lekker stil en Sue was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

We are delighted that you both enjoyed your honeymoon and thank you for taking the time to review your stay and for sharing your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Nomonde M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde M
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Relaxed environment, suitable as an unwinding place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and pleased that you all relaxed and enjoyed yourselves.

Green Hills Forest Lodge
Rene G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ons het net 1 aand oorgebly, maar dit was fantasties. Ons sal beslis terugkom. Ons 9 jarige dogter kon nie genoeg kry van die jaccuzi en buitelewe nie. Net wat mens nodig het om die besige week af te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for reviewing your stay and happy that you all relaxed and especially that your daughter had lots of fun in the jacuzzi/hot-tub even though it was still winter. We certainly look forward to your return visit.

Green Hills Forest Lodge
Ronelle G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie.

Lieflike plek, afgesonder en alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for such a super review and for sharing your experience - it certainly means a lot to know that you both relaxed and loved staying here!

Green Hills Forest Lodge
Louise T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Gesin met klein kinders

Convenient location, right on the N2.

Quiet, clean and peaceful, with a forest walk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and we appreciate you sharing your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Bill H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bill H
Gesin met klein kinders

Very happy stay.

Beautiful setting, very considerate owners, special mention of Olivia, the lady that serviced our rooms only when it suited us, delightful person. God willing we will be back next July to celebrate my next birthday. The entrance was a bit hard to find for an old toppie from the pre-GPS generation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

We appreciate every bit of feedback and I would just like to thank you for taking the time to write this review. Thank you for your kind words and special mention of Olivia. We all look forward to your return visit next year.

Green Hills Forest Lodge
Leandri M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustig en mooi.

Lekker plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

What an amazing experience. Host was so nice. Accommodation beautiful. When we arrived the Jacuzzi was already running. The most beautiful hiking trail at the lodge. Definitely a must-do!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing

Wat 'n amazing ervaring. Gasheer was so oulik. Akkommodasie pragtig. Toe ons daar aangekom het, het die Jacuzzi reeds geloop. Die pragtigste staproete by die lodge. 'n Definitiewe moet!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for a lovely review - very pleased that you both relaxed and enjoyed your time spent here and a special thanks for taking the time to share your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Tanya P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a relaxing breakaway.

We had an amazing stay, and we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to share your experience and review you stay - we certainly look forward to your return visit!

Green Hills Forest Lodge
Brent M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was great.

Sue was ready and available whenever we needed something. So friendly and accommodating. It's perfect for a private getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thanks for taking the time to review your stay and very happy that you both enjoyed yourselves!!

Green Hills Forest Lodge
Renelda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit was ons wittebrood. Het vir die week by 2 plekke ingeboek en Green Hills was die beste. Jy voel tuis daar. Dis stil en rustig, alles is gerieflik. Baie dankie Sue en Dean vir jul warme persoonlikheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for reviewing your stay and for a super review.
Makes us very happy to know that you both enjoyed your time spent here and we look forward to your return in the near future!

Green Hills Forest Lodge
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die natuur.

Skoon en netjies, baie lekker rustig en maklik om te vind. Het heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and pleased see that you enjoyed the location, relaxed and had a good rest.

Green Hills Forest Lodge
Jacky M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The unit was clean. The host made us feel welcome. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

We appreciate you sharing your experience and thank you for taking the time to review your stay.

Green Hills Forest Lodge
Lanie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil natuur. Het heerlik gekuier.

Het die voetpaadjie geniet. Sou graag die bokkies wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the review and taking the time to share your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Neill K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neill K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Peaceful and had a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Pleased that you found everything peaceful and were able to relax. Plus thank you for taking the time to review and share your experience.

Green Hills Forest Lodge
Ruan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld!

Ons het die tydjie terdeë geniet! Die eenheid is netjies, skoon en baie goed geleë. Kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Very happy that you and your family all relaxed and enjoyed your stay. We appreciate you taking the time to review and share your experience with others.

Green Hills Forest Lodge
Henry L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename omgewing en goeie fasiliteite.

Dit is die tweede keer dat ons by die plek bly en dit voldoen aan ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for reviewing your stay. It's always a pleasure to welcome returning guests - happy that you guys enjoyed staying with us again!

Green Hills Forest Lodge
Pieter O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig in 'n bosomgewing.

Oulike eenhede, goed toegerus Die interessante wandelpad deur inheemse bos was iets ekstra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Happy to know that you both enjoyed your stay and thank you for taking the time to review your stay at Green Hills.

Green Hills Forest Lodge
Mariana S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie ligging, trappe bietjie gevaarlik vir klein kindertjies. Natuur is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay - happy that you both relaxed and enjoyed the location.

Green Hills Forest Lodge
Marietjie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

Netjies, gemaklik, aandag aan detail.

Ons het heerlik hier gebly en die 'loft' kamer was pragtig. Die aandag aan detail was opmerklik en die eienarea was baie gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a lovely review - we are very happy that you all relaxed and enjoyed your stay!

Green Hills Forest Lodge
Caitlin G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and comfortable.

We thoroughly enjoyed our stay at Green Hills. The cottage was lovely, clean and comfortable. It provided everything we needed. The farm is peaceful and quiet with the occasional visits from the resident bokkies. Our fur baby also loved her time. We will definitely be back. Thanks Sue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time and sharing the experience of your stay at Green Hills. It was a pleasure having you guys stay and we look forward to your return, especially your little fur-baby.

Green Hills Forest Lodge
Sean J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean J
Gesin met tieners

Loved our stay and felt most welcome.

Sue is an absolute star. Had a great stay and intend on returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the great review and thrilled that you enjoyed yourselves, look forward to your return!

Green Hills Forest Lodge
Engela B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela B
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinsnaweek!

Die akkommodasie was netjies en skoon. Ons het 'n heerlike stil naweek daar gehad. En die Jacuzzi was die top punt van als! 'n Awesome naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review. We are very happy that you and your family relaxed and enjoyed the jacuzzi and your stay.

Green Hills Forest Lodge
Samantha N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha N
Gesin met tieners

One night stop.

Had difficulty finding the place. There was a lovely view and a forest trail you could walk along as well as deer to see. We found the service could have been better when arriving.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Hi Samantha you mention that you had difficulty finding the place and found the service could have been better when arriving. Unfortunately, you did not ring the intercom which is located at the gate to announce your arrival but instead drove in following another guest. The guest actually phoned me immediately when they saw this happen and I went out to meet you - this I can assure you is not standard practice. Our standard practice is that whenever a guest rings the intercom on their arrival the intercom rings directly through to my cell phone so I can immediately open the electronic gate - meet and greet them at the top of the driveway and show them to their unit. However, I am pleased that after your diabolical arrival you were able to relax and enjoy the view, the forest and especially the wild deer.

Green Hills Forest Lodge
Christie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek- of oorblyplek. Geleentheid vir rus, herstel en verkwik.

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is. Kalmte en stilte in oorvloed, met die natuur en diere (bokkies) om dit te komplementeer. Tyd hopeloos te min gewees om alles te ervaar. Sal beslis weer in die toekoms daar aandoen. Dankie aan die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and share your experience with others. Very happy that you enjoyed yourselves and we look forward to your return!

Green Hills Forest Lodge
Gerhard B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing waar jy kan afpak en afskaal.

Eenhede netjies en alles wat jy benodig vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and it makes me happy to know that you were able to relax and enjoyed your time spent at Green Hills

Green Hills Forest Lodge
Sarie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Twee dinge wat dalk kan bygevoeg word is 'n motorafdak, en lugversorging. Verder is alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay and we will certainly take your suggestions into consideration.

Green Hills Forest Lodge
Louise D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Very pleasant. Great service!

Sue is extremely helpful. The chalets are very neat and the location very nice for doing site seeing around the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for the positive comments and for taking the time to review your stay. It means a lot to know that you and your family enjoyed your holiday at Green Hills whilst visiting The Crags.

Green Hills Forest Lodge
Louis N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Gesin met tieners

Brief stopover.

Accommodation was perfect for a stopover. Tea, coffee, milk and rusks were provided. Big plus thank you. Microwave (teenagers) and a stove/oven combo (heat-up fish and chips) was exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was pragtig mooi en die bokke het regtig voor die huis kom staan en eet. Was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review and also very happy to see that you relaxed, enjoyed your stay, especially the visits from the deer!

Green Hills Forest Lodge
Sandra L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L
Gesin met klein kinders

Such a tranquil place to stay.

We had a wonderful stay with the deer walking past right in front of our cottage door. We could feed them apples and carrots - it was amazing. The only problem that we had was that there wasn't hot water in the bathroom and it was a very cold morning to have to take a cold shower.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So 'n rustige plek m te bly.

Ons het heerlik gebly met die takbokke wat verby ons huis se deur stap. Ons kon appels en wortels vir hulle voer - dit was ongelooflik. Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat daar nie warm water in die badkamer was nie en dit was 'n baie koue oggend om 'n koue stort te neem.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

We are very glad and happy that you enjoyed your stay here but also very concerned about the last shower you took being cold. The showers are gas geysers and are activated by water pressure - turning on the hot water on full first ensures the pressure is maintained and then adjusting with the cold thereafter to regulate the temperature. We are going to double and triple check the geyser to ensure that everything is operating as it should be - once again thank you for staying with us and we value your comments.

Green Hills Forest Lodge
Amelia J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Baie dankie, ons sal julle beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Good day Amelia,

Thank you for taking the time to submit a review on your stay and we look forward to having you stay at Green Hills again!.

Green Hills Forest Lodge
Christelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig.

Lekker sentraal van alles. Binne 10 km van al die sanctuaries en Plettenbergbaai. Baie besienswaardighede om Green Hills Forest Lodge. Wild loop vrylik om jou rond. Perfekte plek as jy die natuurskoon en stilte wil geniet sowel as die skoonheid van die Plettenbergbaai en Knysna omgewing. Thank you Sue for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to submit a review. I am happy that you relaxed at Green Hills, enjoyed your stay and all the nearby activities.

Green Hills Forest Lodge
Cathy V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Gesin met klein kinders

Sal weer kom.

Fantastiese verblyf, stil, skoon en netjies. Waarde vir geld. Takbokkies en stap in die woud was hoogtepunte. Sue was baie vriendelik. Huisie het als wat mens nodig het en vuurput was wonderlik vir die koue nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review and for sharing your experience with other prospective guests! It certainly means a lot to know that you enjoyed your time spent here and we look forward to your next visit.

Green Hills Forest Lodge
Ronelle E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing wat jou toelaat om ten volle te ontspan.

Blyplek was skoon en netjies. Afskortings buite verleen privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Good day Ronelle,

Very happy that you relaxed and enjoyed your stay and thank you for taking the time to submit a review.

Green Hills Forest Lodge
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Gesin met tieners

A true rest from the busyness of the N2.

Sue and family have created an idyllic haven here where you will feel quite remote from the N2. You can choose to walk in the forest or just sit and enjoy being away from the traffic - it’s close enough to the beaches to make this a holiday spot to spend a week at too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review and recommending our accommodation to other prospective guests!! It means a lot to know that you and your family were able to escape from the exodus of the Christmas mayhem and relax whilst staying here.

Green Hills Forest Lodge
Madeleine B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet! Sal weer daar oorbly.

Wooneenheid was baie netjies. Als was kompak en bymekaar! Baie rustig! Sentraal geleë om elke dag te kon uitry na besienswaardighede! Baie goeie herinneringe saam met ons gevat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to give us a review. Pleased to know that you enjoyed the time spent staying at Green Hills Forest Lodge - look forward to seeing you again in the future!

Green Hills Forest Lodge
Lisa H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H
Gesin met tieners

Lovely!

We were only at Green Hills for 3 nights but enjoyed every minute. The environment was very peaceful and the lodge was very well equipped. There was nothing that you would need that wasn't there. We were even privileged to meet one of the reindeer and feed him an apple. Thank you for a very enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to write us a review. It means a lot to know that you and your family enjoyed staying at Green Hills Forest Lodge.

Green Hills Forest Lodge
Marie J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Green Hills was baie gerieflik, netjies en uitstekende ligging.

Ek sal definitief Green Hills aanbeveel as 'n middelpunt vir Die Crags, Nature's Valley en Tsitsikamma. Aangesien dit reg langs die N2 is, is dit baie toeganklik, sonder dat jy van die verkeer weet. Die eenheid was netjies met alles wat nodig is vir 'n selfsorg-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Green Hills Forest Lodge. It pleases me to know that you enjoyed your time spent here finding the location convenient and that you are happy to recommend our establishment to others.

Green Hills Forest Lodge
Leigh-anne L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, relaxing stay.

Host was very friendly and accommodating. Cottage is very comfortable and beautifully set out. The area is nice and peaceful, the perfect place to relax!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for your review and for choosing at Green Hills Forest Lodge. I'm happy that you enjoyed your stay and were able to relax.

Green Hills Forest Lodge
Elsie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M
Saam met vriende

Baie skoon, baie rustig en baie vriendelike eienaars.

Baie skoon plekkie met die lekkerste stort. Die eienaar het ook die ekstra myl gegaan (beskuit, koffie en tee en melk in die yskas en 'n ysbakkie vol ys). Dit was regtig 'n baie lekker aand en ek sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

I am so glad to hear that we were able to offer you a refuge from your busy schedule. Looking forward to welcoming you back soon.

Green Hills Forest Lodge
Michelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met vriende

Netjies!

Rustig, netjies en alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Hills Forest Lodge se terugvoer

Thank you for your positive comments. I am so glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Green Hills Forest Lodge
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna-weg 15, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnBHdh5krlUAZOzAQKjTd4L8krcE3e33hi9oX8HsDvfOJWV5nhH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 71 5 1 5 15 Knysna Road/N2 The Crags 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9668997 23.4526724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem