Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Kalahari Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Green Kalahari Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elrico B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrico B

Lovely place, host was excellent.

We enjoyed our stay. Excellent service and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Dear Elrico,

Thank you. It was a pleasure hosting you. We appreciate the way you treated the apartment and that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.

Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Lara V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Gesin met klein kinders

Was the perfect getaway while visiting family.

Was an ideal stay for us over Christmas time. Had everything we needed for our short stay with our young kids. They were able to help us even on Christmas day for a short problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Dear Lara,

Thank you, looking forward to seeing you again.

Regards,
[Removed]
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Angelique O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Gesin met klein kinders

Fantastic stay.

It was a fantastic stay. The staff were friendly and available at any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Dear Angelique,

Thank you, looking forward to seeing you again.

Regards,
Magda
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Plek is skoon, ruim, veilig en baie mooi versier. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan huisves.

Vriendelike groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Johannie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en pynlik netjiese kamer.

Ons het 1 nag oorgeslaap en definitief waarde vir geld: pynlike netjiese kamer en goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Johannie,

Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Vriendelike Groete,
[Removed]
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Justin R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, gerieflik geleë en waarde vir geld.

Baie spasie en veilige parkering. Die badkamer was ook baie groter as verwag en die gasvrou was deurgaans beskikbaar om enige vrae te antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Justin,

Baie dankie. Sien uit om julle weer by ons te huisves.

Groete,
Magda

Green Kalahari Guesthouse
Charnelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gastehuis.

Lekker ruim met alles wat mens benodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Charnelle,

Baie dankie. Sien uit om jul weer te kan huisves.

Groete,
Magda
Green Kalahari Guesthouse

Green Kalahari Guesthouse
Jacqie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Baie bederf.

Gasvrou het deurgaans kommunikasie gehad. Kragskedule is daagliks deurgestuur. Was nooit in die donkerte gehul. Het gedurende "load shedding" lig gehad. Sal graag weer oornag indien ons Upington besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Jacqie,
Baie dankie, ons waardeer.
Groete daar.

Green Kalahari Guesthouse
Hannes L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker geslaap op hul bed en die stort was prefek!

Green Kalahari het ons baie kere probeer kontak om te verseker dat ons weet waar hul geleë is en om ons te verwelkom met ons aankoms, maar weens ons besoek aan Namibië het ons fone nie gewerk nie. Maar nogtans het hulle alles gedoen om daar te wees met ons aankoms. Baie, baie dankie Green Kalahari.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imaan P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan P
Gesin met klein kinders

Our stay was pleasant. The place is up to an excellent standard, made us feel at home.

Cleanliness was on par, as well as the price we paid for the night. I was satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Kalahari Guesthouse se terugvoer

Beste Imaan P,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word waardeer.
Groete Daar.

Green Kalahari Guesthouse
Danielle G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese plek met veilige parkering.

Ons het een aand hier oorgeslaap. Die kamer was baie skoon en netjies. Die elektriese kombers was 'n bonus! Voorsiening was ook gemaak vir loadshedding. Sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann H
Enkelreisiger

Uitstekend!

Puik fasiliteit. Baie netjies en skoon. Stil omgewing verseker 'n lekker nagrus. Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummelstraat 14, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e35a3c7d5e96ea11520d182f158c416e3d55cc02e5844cf60f2f27ceb1da1aa75c02754539dee1c9470baf83af45554377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 14 Hummel Street Oosterville 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.440416652614 21.268569678068