Green Kalahari Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Richard W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very nice stay. Friendly welcome by the hostess. The unit is modern, very neat and comfortable. Good quality bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Richard, Thank you so much for your wonderful 5-star feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed a friendly welcome and found your unit modern, neat, and comfortable — especially the good-quality bed. We truly appreciate your kind words about our service, cleanliness, location, value for money, and security. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back again soon! Warm regards, The Green Kalahari Guesthouse Team

Suzaan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Baie skoon en netjies en ruim kamer. As jy hou van 'n klipharde bed om op te slaap, bespreek die Zebra kamer, dis amper soos om op 'n houttafel te slaap. Lieflik skoon, stil en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Suzaan, Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer en die volle punte in al die kategorieë! Ons waardeer dit opreg dat jy tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ons is bly jy het die netheid en rustigheid van die kamer geniet. Ons neem kennis van jou opmerking oor die bed — die matras is ’n Cloud Nine Classic van uitstekende gehalte, en baie van ons gaste vind dit uiters gemaklik. Ons verstaan egter dat slaapvoorkeure kan verskil en waardeer jou eerlike terugvoer. Dit was heerlik om jou as gas te hê, en ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Magda

Teresa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige omgewing. Eenheid skoon, netjies en stylvol. Ons het regtig baie lekker geslaap. Die eenheid is pragtig en stylvol, en absoluut alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Beste Teresa, Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring by Green Kalahari Gastehuis met ons te deel. Dit is vir ons ’n groot plesier om te hoor dat u en u eggenoot ’n heerlike verblyf gehad het, en dat die eenheid aan al u verwagtinge voldoen het. Ons is dankbaar vir u vriendelike woorde oor ons netheid, styl en rustige omgewing — dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Die Green Kalahari Gastehuis-span

Erik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Room was as neat as a pin. An immaculate guest house. Very comfortable room indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dear Erik, Thank you so much for your wonderful feedback and perfect ratings across all categories! We’re delighted to hear that you found the guest house immaculate and your room very comfortable. It’s always a pleasure to know our efforts to maintain a spotless and welcoming environment are appreciated. We truly value your support and hope to have the opportunity to host you again soon. Warm regards, Magda

Koos F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant. Pleasant and comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Baie dankie, Koos, vir jou mooi woorde en die volpunte in jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat julle die verblyf as gemaklik en aangenaam ervaar het. Dit was heerlik om julle te ontvang, en ons hoop om jou en jou gade weer gou terug te sien. Vriendelike groete, Magda

Deon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies. Baie lekker. Netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Dankie, Deon! Ons waardeer jou pragtige terugvoer. Dis vir ons baie lekker om te hoor dat jy jou verblyf as netjies, gerieflik en lekker ervaar het. Jy is altyd welkom terug – ons sien uit daarna om jou weer te ontvang. Vriendelike groete, Magda

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Baie dankie, Riana, vir jou wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat Green Kalahari jou verwagtinge oortref het en dat julle die tyd hier geniet het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie om te weet dat ons gaste so tuis voel. Ons sien regtig uit daarna om jou en jou vriende weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Magda Smith

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net die plek na 'n 10 ure rit. Luuks, netjies, skoon, volledig toegerus om heerlik oor te slaap. Lekker Wi-Fi en DStv. Veilige parkering. Goeie bed en lakens. Lekker beskuit. Alles wat nodig is, is daar. Goeie bestuur en ontvangs. Sal met liefde weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Baie dankie, Pendie, vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy tyd geneem het om jou ervaring te deel ná so ’n lang rit. Dit maak ons regtig bly om te hoor dat jy alles netjies, gemaklik en volledig toegerus gevind het, en dat jy ons klein ekstra’s soos die beskuit geniet het. Jou woorde oor die veilige parkering, goeie bed en vriendelike ontvangs beteken baie vir ons span. Ons sien uit daarna om jou weer met ope arms te verwelkom! Vriendelike groete, Magda & Span Green Kalahari Guesthouse

Francois C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was in orde soos ek dit wil gehad het. Was baie lekker, mooi skoon en veilig agter tralies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Baie dankie, Francois, vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat alles presies was soos jy dit wou hê en dat jy jou verblyf as skoon, veilig en gemaklik ervaar het. Jou woorde beteken baie vir ons en motiveer ons span om aan te hou goeie diens lewer. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom! Vriendelike groete, Span Green Kalahari Guesthouse

Maranda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Privaat, veilig en gerieflik. Alles wat hy benodig, vriend en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Green Kalahari Guesthouse
Baie dankie, Maranda, vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf as privaat, veilig en gerieflik ervaar het. Dit beteken vir ons baie dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, Magda & Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Hummel Street, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2baf1899744e2d71958bd2c937ca4918787b19df870e8b8fc01ed91b81fac905e389b160ddee00c7b565550fc13bb108cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 14 Hummel Street Oosterville 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.440416652614 21.268569678068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang