Green Point Cederberg Apartment
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 22, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Green Point Cederberg Apartment bied selfsorgverblyf in 'n stil kompleks in Groenpunt. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in die middestad en langs die Atlantiese kus kan verken.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV.
Daar is 2 veilige parkeerplekke vir hierdie woonstel in die gebou. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die middestad. Dit is ongeveer 1,6 km vanaf die V&A Waterfront en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Green Point Cederberg Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Jaar gelys 3
Ligging
- Upper Portswood-weg 22, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Point Cederberg Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Portswood-weg 22, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom