Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greendoor Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 8 resensies vir Greendoor Guesthouse
Netheid
3.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
2.6/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Suzette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Saam met vriende

Sleg slaap as gevolg van te veel trokke wat verby ry. Glad nie aangenaam.

Ligging is regtig sleg. Kwotasie en invoice het nie ooreengestem; prysverskille. Het ontbyt bespreek op die webtuiste en moes toe nog R50 ekstra per persoon betaal. Was nie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia S
Saam met vriende

Presies wat ons wou gehad het.

Greendoor Guesthouse was presies wat ons wou hê. Ons het plek nodig gehad om oor te slaap sodat ons 'n ooievaarstee kan bywoon in Driepan. Dit was in die begin van die dorp geleë, so dit was maklik vir ons om in en uit te kom. Dis naby winkels en restaurante. Ons het heerlike ontbyt gekry in die oggende. Die slaapkamer was toegerus met 'n TV, asook baie tweepuntproppe vir ons selfoonherlaaiers. Daar was genoeg ekstra komberse vir die koue aande. Die dame was ook baie gasvry en vriendelik en ons het sommer gou gevoel soos een van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David D

Netjies en skoon met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die gastekamer voldoen aan die verwagte standaard: Die kamer was skoon en netjies en alles werk reg. Ons ontbyt was goed voorberei en aangenaam. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Net een iets pla: swaar vragmotors ry deurnag in die straat en as mens nie so iets gewoond is nie kan dit jou wakker hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans-christoph F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hans-christoph F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag was so aangenaam dat ek dit kan aanbeveel.

Kamer was ruim en beddens gemaklik. Verkeer (vragmotors) is raserig vanaf vroegoggend. Aanbevelings: 'n Tweede stoel, lig by spieël, gordyn by stort sodat vloer droog bly, koffie en tee vir 4 oggend en aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor K

Pragtige tuine. Kan miskien kyk na yskassies in kamers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greendoor Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die voorstel; sommige kamers het dit reeds. In die kombuise is daar wel yskaste vir gebruik deur gaste.
Dankie vir jou terugvoer.
Elbie

Greendoor Guesthouse
Ceciel E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ceciel E
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf.

Die ontvangspersoneel was baie behulpsaam met ons aankoms, ons het baie lekker gebly en die voertuig was ook veilig - ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greendoor Guesthouse se terugvoer

Good day,
Thank you for your output we really appreciate that. we promise to do better than that.
Regards
Green Door Management

Greendoor Guesthouse
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDQxOWY1LTE1NGQtNDllNC1hNDJlLTRlZjBkM2UxZWQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 1 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994817606156 30.797303617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem