Tulbagh Akkommodasie by GreenHouse Accommodation | LekkeSlaap
+36
+36

GreenHouse Accommodation

15 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Connaughtstraat 14, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

GreenHouse Accommodation is 'n gastehuis met gerieflike en privaat gastekamers in Tulbagh. Die eiendom is net 600 m vanaf Spar en 800 m vanaf die Tulbagh Natuurreservaat.

Verblyf word in 'n dubbelkamer en 'n gesinskamer aangebied. Elke kamer het 'n en suite-stort. Die kamers bied toegang tot 'n onderdakstoep met hangmatte en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste deel die gemeenskaplike selfsorgkombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, toebroodjierooster, 'n ketel en 'n broodrooster. Gratis, privaat parkeerplek is beskikbaar.

Die gashere woon in die hoofhuis en is beskikbaar om vir gaste met enige versoeke te help.

GreenHouse Accommodation is die ideale verblyf vir gaste wat 'n troue bywoon of reisigers wat die vallei van oorvloed met al sy doendinge wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir GreenHouse Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Connaughtstraat 14, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink GreenHouse Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Connaughtstraat 14, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401730362b3e912dbf8ed83438b1f61192596c0f9d8b0b69127f71d6acfe8c343bb9679cf82b45cec112b19ab376fcb9448a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 14 Connaught Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.278448 19.142187
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za