Greenhouse Cottage
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 10 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 150R863 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Greenhouse Cottage is 'n bekoorlike kothuis in Klein-Brakrivier, Mosselbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf naby Kleinbrakstrand. Hierdie kothuis is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Dié kunstige kothuis beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n slaapbank en 'n matras vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Dit lei na die onderdakstoep met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kyla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenhouse Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Little Brak Klein-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonkersberglaan 1, Klein-Brakrivier, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap