Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenLea Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek 21, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

GreenLea Cottage is 'n rustige blyplek in die gewilde Pirates Creek-vakansieoord in die kusdorpie Wildernis. Die kothuis is stapafstand vanaf die Touwsrivieroewer en die hele gesin kan hier visvang en met kajakke in die water baljaar.

Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n enkelslaapbank. Die vierde slaapkamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met 6 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n buitelug-etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Daar is ook braaigeriewe onder die bome. Die eenheid is naby die strand, die besige dorpie, uitstekende plaaslike restaurante en George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by GreenLea Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir GreenLea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • N2, Pirates Creek 21, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink GreenLea Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek 21, Wildernis, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA456002a38ef95bba0a8530fdb3a97e58306881de64d3dfc9ce9f0c759e123d37454444b655815ebe959a8263c162a68eb9b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 N2 21 Pirates Creek 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.994817431896 22.595704729955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem