- 10 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Muirfield Cresent, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Greenways Beachfront Apartments and Studio is op die Greenways Gholflandgoed in die Strand. Elke eenheid het sy eie ingang en is deel van 'n luukse seekant-villa.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat apart bespreek kan word en het slaapplek vir 10 gaste.
Die luukse woonstel is die hoofdeel en die eienaar se deel van die villa. Daar is 2 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers en 'n gaste-toilet, 2 sitareas, 'n eetarea en 'n oopplan-kombuis met 'n aparte opwaskamer. Dit is slegs beskikbaar met spesiale geleenthede.
Die woonstel is ingerig vir 4 gaste en het 2 ruim slaapkamers en 1 moderne badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, broodrooster en 'n ketel. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Buite is daar 'n privaat balkon en 2 sonstoele langs die swembad.
Die ateljeewoonstel is op die onderste verdieping, het 'n aparte privaat ingang en beskik oor 'n ruim area met 'n dubbelbed, 'n moderne badkamer en 'n kombuisie wat volledig toegerus is.
Die villa spog met asemrowende uitsigte oor die strand en die omliggende berge. Gaste het ook toegang tot die privaat swembad en 'n tuin.
Greenways Gholflandgoed se gholfbaan het 9 putjies en daar is tennisbane en 'n klubhuis met 'n restaurant en 24 uur-sekuriteit. Gaan stap gerus langs die veilige strand. Daar is nog gholfbane in die omgewing, en Stellenbosch se wynplase en winkelsentrums is ook naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is net 25 minute se ry van die woonstel af. Tafelberg en Kaapstad se middestad is 40 minute se ry van hier af.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié eenheid is op die onderste verdieping met 'n aparte privaat ingang en 'n ruim area met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n moderne badkamer en die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en kookware. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele en 'n Weber-braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Huisreëls
Greenways se toegangsfooi is R180.
Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, indien daar geen skade is nie.
Let asb. dat daar ook ander gaste op die perseel kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel is ingerig vir 4 gaste en het 2 ruim slaapkamers en 1 moderne badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, broodrooster en 'n ketel. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Buite is daar 'n privaat balkon en 2 sonstoele langs die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Greenways se toegangsfooi is R180.
Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, indien daar geen skade is nie.
Let asb. dat daar ook ander gaste op die perseel kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Greenways Beachfront Villa beskik oor die hoofhuis wat gewoonlik deur die eienaars gebruik word en slegs vir spesiale geleenthede beskikbaar is. Die huis het 2 dubbelslaapkamers met hulle eie badkamers. Daar is 'n gesinskamer op die boonste verdieping met 'n uitsig op die berge en oor die hele Valsbaai tot by Tafelberg. Op die onderste verdieping is daar 'n gaste-toilet en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis met 'n opwaskamer. Die oopplan-leefarea lei deur skuifdeure na die voorste grasperk met 'n uitsig oor die see, en na die agterste grasperk waar die swembad en braai-area ook is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Greenways se toegangsfooi is R180.
Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal terugbetaal word wanneer gaste uitklok, indien daar geen skade is nie.
Let asb. dat daar ook ander gaste op die perseel kan wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2 000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350 per bespreking