Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenways Beachfront Apartments and Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Greenways Beachfront Apartments and Studio
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

High class accommodation at a fair price, in great location.

Lovely property in a secure complex. Great place to be based to visit the various birding sites around False Bay and Cape Town. Definitely will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en pragtige omgewing met die beste gasheer en gasvrou. Ons kom weer.

Wat 'n lekkerte was dit om hier tuis te gaan. Beide eenhede is pragtig en het alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom en tuis laat voel en het die ekstra myl geloop om ons verblyf gerieflik te maak. Met ons aankoms het 'n lekker bederf gewag met heerlike eetgoed en ook 'n koue drinkdingetjie in die yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en kwaliteit studio-eenheid langs die see. Beslis weer kom.

Uitstekend geleë in 'n veilige estate reg langs die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het ongelooflik lekker gebly, alles was pragtig netjies. Daar was ekstra moeite gedoen, met 'n lekker water, welkom eetdingetjie, lekker koffie en vele meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos 'n tuiste gevoel.

Fasiliteite is voldoende en gerieflik. Perfek geleë om die Kaap behoorlik te verken. Gasvryheid van eienaars is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, binne loopafstand van strand, en aangename en vriendelike eienaars.

Uitstekende verblyf, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Rustig gebly, by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaldt S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaldt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer daar gaan bly! Die gasvryheid was fantasties.

Ons het redelik op 'n kort kennisgewing die akkomodasie bespreek en regtig baie lekker gekuier. Einaars van die plek is baie vriendelik en laat mens sommer dadelik welkom voel in die Kaap. Gee ook n paar voorstelle van aktiwiteite as jy nie die areas baie goed ken nie. Die sonsak onder die boom byna op die strand is definitief een vir die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, uitstekende diens en pragtige plek.

Ons was baie vriendelik ontvang en laat welkom voel. Die gasheer het ons genooi om sy braaier te gebruik en selfs die hout en aansteker verskaf. Hulle was byderhand met inligting en wenke vir die omgewing. Die eenheid was mooi versorg en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid was ongelooflik!

Die plek is presies wat jy verwag het en daar is alles in wat jy nodig het (badhanddoeke, klein handdoeke, matjies, waaier, handeseep, handeroom, haardroër, swemhanddoeke, skottelgoedseep, afdrooglappe, vullissakke, ens. ) Ons was selfs verras met 2 waterbotteltjies, melk en 'n bottel wyn in die yskas. Baie dankie! Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannetjie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Studio too small for price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Connie F
Saam met vriende

Lekker.

Baie gasvryheid, mense vriendelik. Verblyf baie skoon, ligging perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal plek beslis aanbeveel vir almal wat lekker wil vakansie gaan hou.

Eienaars baie vriendlik en laat jou tuis voel asof dit jou eie plekkie is by die see. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Ons is baie vriendlik ontvang en hulle het ons dadelik tuis laat voel. Ons kon gebruik maak van die swembad en ingeboude braaigeriewe ook wat 'n bonus was. Jy het ook jou eie privaatheid met eie ingaan tot die eenheid. Dis baie veilig in die estate en kon tot laat in die aande op bankie sit en see-uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en puik!

Mooi en rustige omgewing. Baie veilig, skoon en netjiese tuine. Die Studio was presies wat ons wou hê vir die paar dae. Presies soos geadverteer. Wessel en Charis was baie gasvry en het vir ons gewag omdat ons eers 9uur geland het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, aangenaam en rustig.

Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis weer van Greenways gebruik maak. Dit is rustig en veilig. Ons gasvrou het ons verwelkom en was beskikbaar vir enige navrae. Ons het die kuiertjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Saam met vriende

Awesome!

Alles is uit die boonste rakke! Vir 'n vinnige, rustige wegbreek om jou batterye te herlaai is hierdie net die regte plek. Wooneenhede is goed toegerus, kompleks is veilig en die see is net oor die straat. Pragtige en veilige wandelpad al langs die strand af. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir 'n heerlike kuierervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Luukse eenheid met alle toebehore. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, vriendelike ontvangs, als netjies en skoon, tot 'n bottel wyn in yskas en naby die strand!

Baie goeie verblyf, veilig, naby strand, vriendelike ontvangs, lekker bottel wyn in yskas. Aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Beachfront Apartments and Studio se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Bly julle ken jul wyn! Hoop om jul gou weer te sien.

Strand groete
Wessel en Charis

Greenways Beachfront Apartments and Studio
Hermien P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Gesin met klein kinders

Rustig, mees vriendelikste en mees gasvrye gasheer en gasvrou.

Lieflike geriewe. Pragtige plek. By die strand. Wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het so welkom gevoel en kon heerlik rus. Sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenways Beachfront Apartments and Studio se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Wessel en Charis

Greenways Beachfront Apartments and Studio
Albert V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie en wonderlike ligging by Strand en golfbaan.

Ons kuier al vir jare in die Wes-Kaap en by verre een van die die lekkerste nog. Die lekker braai is mooi beskut teen son, reën en ook Kaapse Dokter met 'n snoesige swembad area wat ons laat tuis voel na 'n dag op een van die die strande of na 'n uitstappies by een van die talle besienswaardighede in die Somerset-Wes, Stellenbosch en Strand areas. Kinders kon heeltyd swem en baljaar met strand reg voor die huis en binne stapafstand na die 9 putjie golf baan met dubbel bowwe. Ons kuier graag weer, dankie vir lekker Desember 2018 vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, veilige verblyf by die see.

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaars. Die gasvrou het ons lekker bederf. Van die pragtige blomme, sjokolade tot wyn in die yskas. Alles was baie skoon en netjies. Die woonstel is met al die nodige breekgoed, skoonmaakmiddels en nog baie meer toegerus wat handig is. Tuin is pragtig met 'n swembad. Die see is ook net 'n paar meter se stap. Baie lekker! Sal Greenways Beachfront Apartment enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-singel 50, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YjU0NjQzLWQyNjktNDVhYi1hMzA2LWI2MTdiOWI1ODcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 50 Muirfield Cresent Greenways Golf Estate 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1346 18.84234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem