Grenville Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grenville Accommodation is 'n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaat dubbelverdiepinghuis in Trafalgar.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens Elke slaapkamer het sy eie stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n eetarea.

Die kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid het ook 'n klein braai-area wat gaste kan benut.

Vir ekstra veiligheid het die eenheid diefwering, 'n sekuriteitsdeur en daar is waghonde op die perseel.

Die eenheid is in Trafalgar geleë wat ook een van die Blouvlagstrande langs Mpenjati Natuurreservaat is. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing wat gaste kan geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Grenville Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grenville Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false